Nuusflitse

Maak vol

Motoriste word herinner daaraan dat brandstof op Woensdag 1 Mei met 54 sent per liter gaan styg. Eienaars van dieselvoertuie kan “glimlag” met ‘n 1 sent verhoging .

Vrede plaaswerkers steun die ANC

Ten spyte daarvan dat werkers miljoene rande verloor het in subsidies aan die Vrede melkplaas projek het hulle nog steeds hul steun toegesê aan die ANC. Hulle is kwaad vir Ace Magashule maar glo Cyril Ramaphosa sal hulle lot verander.