Mars kry ook “aardbewings”

Anders as wat voorheen die mening van wetenskaplikes is, kry mars ook Narsbewings (aardbewings op Mars) en is nou vir die eerste keer vasgestel met die hulp van die ruimtetuig InSight wat belangrike inligting terug sein na Nasa in die VSA.

InSight het metings gedoen wat bevestig het dat Marsbewings wel plaasvind, wat beteken dat die planeet wel sekere aktiwiteite het wat onbekend was aan Nasa.

Die ruimtetuig het ’n skudding opgetel en gesein na die aarde, wat wetenskaplikes laat glo dit us ’n “aardbewing” op die Rooi planeet.

Twee jaar gelewe is vasgestel dat bevrore water op die planeet is, wat voorkom in ’n ondergrondse mees, en daarna het Nasa met kommer gesien hoe een van sy robotte oneffektief raak toe ’n stofstorm die sonpanele so dig toegegooi het van fyn stof dat hy nie verder kon werk weens ’n gebrek aan energie.