Linkse blad spring na ANC

Die ANC president

Die ekonomies liberale publikasie The Economist het Cyril Ramaphosa beskryf as ‘n “eerlike hervormer” en die een wat die land weer kan regruk.  Geen melding daarvan dat die ANC president Ramaphosa tweede in bevel was tydens die “vermorste Zuma” jare nie. 

In 2014 het die blad die DA gesteun maar swaai nou oor na die ANC.  Ramaphosa moet glo die nalatenskap van die terroris Mandela probeer red, maar Helen Zille het die blad aangeval vanweë hul steun aan die ANC.

Die blad was tot hede bekend vir sy manteldraaiery wanneer dit by die hedendaagse politiek kom, en waarnemers sê die koerant is ook nie juis bekend vir hoogstaande beriggewing nie.