Krag tekorte ons voorland

‘n Krag voorsienings krisis is onvermydelik en gaan na bewering die onlangse onderbrekings soos ‘n piekniek laat lyk. 

Verouderde steenkool kragstasies gaan binne die volgende tien jaar gesluit word  en die kragvoorsiening wat daardeur verlore sal gaan word op 25%  van die totale voorsiening bereken.

‘n Derde van die huidige kragstasies se lewensduur sal teen 2023 beëindig word.  Kenners reken die gevaar tonnel word al hoe langer op die pad vorentoe en die vervanging van die stasies sal meer as R1 triljoen kos, wat net nie bekostigbaar is vir hierdie land met sy swak ekonomie nie.