Korrupsie in die onderwys

Twee-en-twintig  persent van beweerde korrupsie wat aangemeld is by Corruption Watch (CW) in 2018 kom vanuit die onderwys sektor. 

Minstens 45% van die 4,200 gevalle kom vanuit die misdaad Mekka van Gauteng.  Die verslag beklemtoon die feit dat korrupsie die pilare van demokrasie aftakel en sleutel instansies oorneem wat toesig moet hou oor leiers. 

Die parlement en die Nasionale Vervolgingsgesag is volgens David Lewis die woordvoerder van Corruption Watch gekompromitteer en sodoende is korrupsie as bedryf in stand gehou.