Kenner voorspel Eskom se einde

Ted Blom, energie kenner, het in ‘n onderhoud gesê dat Eskom op die rand van finansiële ondergang is

Die opmerking van Blom volg nadat die beloofde lening vanuit Sjina aan Eskom nie gerealiseer het nie.  Tans verkoop Eskom te min elektrisiteit om sy operasionele koste en rente betalings te dek. 

Pravin Gordhan meen dat dit 18 maande gaan neem vir Eskom om die krag onderbrekings krisis te bowe te kom. 

Deskundiges is egter van mening dat Minister Gordhan uiters optimisties is as hy dink Eskom kan so gou uit sy bankrotskap kom om behoorlike diens t lewer.