Fout ontstaan sekondes voor maanlanding


Slegs enkele sekondes voordat ’n suksesvolle landing op die maan uitgevoer kon word, tree ’n onverwagse tegniese fout in wat die maanlanding minder suksesvol gemaak het.

Die Beresheet  ruimtetuig se hoof masjien het onverwags gestol, maar die sending word beskou as die mees bekostigbare ruimtetuig wat ooit onderneem is, en het kwalik $100 miljoen beloop.

Israel Ruimtevaart Agentskap het die naweek erken dat die vaartuig weens ’n fout teen die maan oppervlakte gebots het op die laaste oomblikke voor landing.

Tot hede kon net vier lande ’n sagte landing op die maan uitvoer met ’n ruimtetuig, met Rusland, die VSA en Sjina, terwyl Japan later ewe suksesvol was.