ANC se verkiesings plan met studente

Die Zuma belofte van gratis onderwys is steeds nie haalbaar nie, want die land is ekonomies nie toegerus om duisende leerkragte te lewer wat nodig is om behoorlike onderwys opvoeding te bied nie.

Zuma het toe probeer om die guns van kiesers te wen deur te belowe dat studente van die arm gemeenskappe gratis sal wees by universiteite, en kort daarna belowe hy gratis universiteit opleiding vir almal in die land.

Die bekostigbaarheid was die eerste probleem wat elke ANC parlementslid laat besef het die belofte is nie haalbaar nie.

Nou het die ANC regering besluit om tog ’n “verkiesings munt te slaan” deur skielik R1 miljard se studieskuld af te skryf in ’n poging om studente, en oud studente se stem te kry op verkiesingsdag.