ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: April 26, 2019

Amplats se verliese weens beurtkrag

Eskom se beurtkrag in die afgelope maande het Anglo American Platinum (Amplats) in ’n posisie gehad dat hy nie kon produseer nie. Die myngroep kon nie die 92,000 onse metaal…

Tweede sikloon tref Mosambiek

Met die tweede sikloon wat Mosambiek verlede nag getref het, word ’n erger toestand verwag as wat die eerste keer skade en ontwrigting veroorsaak het. Die tweede sikloon is so…

OB wil Gordhan se naam “skoon” kry

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, sê sy het slegs probeer om Minister Pravin Gordhan se naam “skoon” te kry om daarmee ’n geskil tot ’n einde te bring. Mkhwebane beweer…

Oekraïne verwerp Russiese taal

Die Parlement van die Oekraïne het wetgewing deurgevoer wat die taal van die Oekraïne as die amptelike landstaal verklaar en Russies verwerp. Kenners wys daarop dat dit ingrypende veranderinge meebring…

SA word gestraf met sukkelende Rand

Suid-Afrika word swaar gestraf met die Rand wat al verder verswak teen die belangrikste betaalmiddele soos die Pond, Dollar en Euro. Die swakker Rand maak die handel met buitelandse instansies…

Munisipaliteit skuld werkers R100 miljoen

Die Vrystaatse Kopanong munisipaliteit (omgewing van Edenburg en Trompsburg) skuld sy werknemers sowat R100 miljoen aan pensioen-, mediesefonds-, en versekerings polisse. Te midde van klaarblyklike bewyse daarvoor, het die Valke…

TLU SA nie beïndruk met Ramaphosa

  TLU SA is glad nie beïndruk met President Cyril Ramaphosa se pleidooi aan wit jongmense om in die land te bly nie. Tot dusver lewer hy net verkiesingspraatjies wat…

“Vrede Melkplaas” verhoor begin

Die omstrede projek van die sogenaamde werkskepping met ’n suiwelboerdery net buite die Vrystaatse dorp Vrede, se openbare verhoor het begin met die Openbare Beskermer op die voorpunt. Na wat…

Nog ’n VSA Demokraat teen Trump

Die voormalige Visepresident, in die Barack Obama regering, het aangekondig dat hy die stryd gaan aanknoop teen President Donald Trump in die 2020 presidentsverkiesing van Amerika. Die linkse politikus, Joe…

Miljoene onbeskerm teen masels

Sowat 170 miljoen kinders in die wêreld het die eerste doses entstof nie ontvang in die stryd teen masels nie. Sedert 2010 tot 2017 is daar talle minderjariges wat nie…

Skotland neig na onafhanklikheid

Skotland se Eerste Minister, Nicola Sturgeon, het gesê die regering van Skotland sal die nodige eerste stappe doen vir die hou van ’n referendum oor onafhanklikheid. Sy het daarop gewys…

Kim Jong-un arriveer in Rusland

Die kommunistiese diktator van Noord-Korea, Kim Jong-un het in Rusland aangekom op sy besoek van drie dae, wat ook ’n besoek aan President Vladimir Poetin insluit. Kim en Poetin sal…