Terrorisme
Die wêreld is besoedel met terroriste wat hulleself vryheidsvegters noem en dan hulle die reg aan te matig om onskuldige, dikwels weerlose mense die slagoffers van hulle wrede dade te…
Die wêreld is besoedel met terroriste wat hulleself vryheidsvegters noem en dan hulle die reg aan te matig om onskuldige, dikwels weerlose mense die slagoffers van hulle wrede dade te…
Die vlak van handel in SA is steeds in die rooi en laer as in Maart 2018. Die syfers is vrygestel deur die SA Kamer van Handel en Industrie. Die…
Die politici van die land het nie die geleentheid laat verbygaan om Goeie Vrydag te misbruik om hul beeld en sigbaarheid te probeer verbeter en om stemme te werf vir…
Brand geblus op Seinheuwel ‘n Brand wat vroeg Maandag oggend op Seinheuwel, Tafelberg, uitgebreek het is vinnig geblus deur die Kaapstadse Brandweer personeel. Die oorsaak van die brand is nie…
Ted Blom, energie kenner, het in ‘n onderhoud gesê dat Eskom op die rand van finansiële ondergang is Die opmerking van Blom volg nadat die beloofde lening vanuit Sjina aan…
Boek resensie – Lotsgebonde – Die verhaal van Frits Joubert Duquesne/ Boere en Duitse spioen Skryfster Bets Botha Resensie gelewer deur Doors Terblanche Tydens die aankoop van die boek Lotsgebonde…
Die dodetal na die aanvalle Sondag in die hoofstad van Sri Lanka het verder gestyg tot nagenoeg 290, en die gewondes en beseerdes het nou meer as 500 geword. Woordvoerders…
Volodymyr Zelenskiy, die veelsydige vermaaklikheidskunstenaar van die Oekraïne, het die naweek die presidentsverkiesing oortuigend gewen. In een van sy TV programme het hy die rol van president vertolk en daardeur…
Dit is reeds twee weke sedert president Abdelaziz Bouteflika van Algerie geswig het onder die druk ’n sy bedanking ingedien het, maar die kiesers is nog ontevrede. Die president, wat…
Die meer as 400 bladsy lange verslag van Robert Mueller oor Amerikaners se verbintenis met die Russe, het niks opgelewer wat president trump of sy span tydens die verkiesingsveldtog skuldig…
Moslems het begin met gebed groepe omdat hulle oortuig is daarvan dat die bankiers in België teen hulle diskrimineer. Nadere ondersoek toon egter dat die banke verskeie moskees se rekeninge…
Diskriminerende wette wat dekades lank die vroue in Saoedi-Arabië verontreg, is die hoofrede waarom vroue elk moontlike geleentheid gebruik om na ander lande uit te wyk. Die mees onlangse voorval…
Die Belgiese Staatsveiligheid sê sowat 100 verskillende organisasies wat aan die Islam gekoppel is, word in die land gevind, waarvan sommige moskees is en ander as geloof-sentrums. Die organisasies gaan…
Wetenskaplikes het met navorsing ontdek dat die Groot Withaai, wat algemeen as die “koning” van die see beskou was, tog een vyand het waarvoor hy ’n geweldige vrees het. Die…
Nuutste kommentaar