ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: April 22, 2019

Nuusflitse

Cyril waarsku lui staatsamptenare Die ANC se president Ramaphosa het gedreig om teen lui staatsamptenare op te tree. Dit volg na maande se betogings weens swak dienslewering.  Nou versoek hy…

Nedbank skryf R14 miljoen af

Nedbank het skuld van pensionarisse, gestremde persone en huise wat deur kinders bestuur is,  afgeskryf. Mense wat minder as R150,000 aan die bank skuld en wie se munisipale skuld minder…

Minister gedagvaar vir R500,000

Lindiwe Sisulu is na bewering gedagvaar deur die Stadsraad van Johannesburg vir onbetaalde water en krag rekenings ter waarde van R500,000. Die rekening is glo vir ‘n huis in Bellevue…

Eskom al weer uitgehelp

Ten spyte van herhaalde versekerings dat Eskom nie verdere finansiële hulp van die staat sou ontvang nie is daar verlede Vrydag R17,6 miljard aan die sogenaamde nasionale kragvoorsiener “gegee”.  Die…

Ramaphosa se leuens teel aan

Die ANC president, Cyril Ramaphosa, het weereens daarin geslaag om leuens van die openbare verhoog te verkondig. Hierdie keer tydens ‘n verkiesings veldtog in Alexandria waar hy die inwoners verseker…

Talle sterf in aanvalle in Sri Lanka

Minstens ses bomontploffings by luukse hotelle en verskeie kerke van die Islam inwoners het die dood van 207 mense veroorsaak. Tydens die aanvalle is meer as 400 mense ernstig gewond,…

Comair vlugte gaan voort, ongeag moontlike staking

Comair Lugredery sê dat die planne van Vakbonde soos Numsa sal nie die redery tot stilstand bring nie, en planne word deurlopend hersien om die vlugte na te kom. Die…

Motor rubriek – Honda BR-V Elegance 1.5 CVT

In die hedendaagse motor wêreld is daar ‘n groot verskeidenheid van Sportnuts motors beskikbaar. Een van die redes daarvoor is dat dit ‘n baie gewilde vorm en grootte is en…

Islamitiese Staat vermoor 35 soldate

Die Siriese Waarnemings agentskap van Menseregte het pas bekendgemaak dat ’n groep Islamitiese Staat terroriste ’n “terugkeer” gemaak het en minstens 35 mense gedood het. Dit is volgens die Mansregte…

Dodetal styg in Libiese geweld

Die Verenigde Nasies se Gesondheid agentskap het bevestig dat die dodetal in Libië weens die gewelddadige opstand, reeds die 200 merk verby is. Die gevegte in en rondom die hoofstad…

Regse Brexit Party dalk groter as Tories

Die voormalige Konserwatiewe Party parlementslid, Nigel Farage, se nuwe party in Brittanje, die Brexit Party, word beskou as potensiele regeerder in Brittanje. Waarnemers reken die Brexit Party is besig om…

Mueller-verslag lewer niks op

Twee jaar van naarstigtelik soek na ’n greintjie bewyse dat President Donald Trump met die Russ geheul het, kon niks oplewer nie. Robert Mueller, die voormalige FBI direkteur,  se aanteling…

Gematigde regses wil meerderheid wees in EU

Die Europese Parlement het sy laaste vooruitskouing van di stemming in Meimaand vir sy verteenwoordigers pas vrygestel. Volgens die peiling blyk dit dat die gematigde regses, saamgebind in die Europese…

Erdogan verloor in Istanboel

Die Turkse president Erdogan se AKP party ht die plaaslike owerheid verkiesing in Istanboel verloor nadat die party ’n hertel van stemme geëis het. Waarnemers sê die tweede telling waarin…

Noord-Korea hervat wapen toetse

\ Di kommunistiese Noord-Korea het “onverwags” met wapen toetse begin van “kragtige oorlogstuig”, sê ’n die land se staatsbeheerde nuusagentskap. Die land se leier, Kim Jong-un het die jongste toetse…