ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: April 17, 2019

Bepalende erfenis

Bepalende erfenis “Erfenis” is hierdie week op skokkende wyse na die internasionale voorgrond geruk – die kultuur-historiese Notre Dame katedraal se gedeeltelike verwoesting het in die breë gewys dat “erfenis”…

Paasfees misdaad plaag gevrees

Die land se besighede is bevrees dat aanvalle deur bendes en gewapende rowers die Paasnaweek gaan toeneem. Verlede jaar het daar ‘n toename van 16% plaasgevind tydens die Paasfees periode.   …

Watson’s se windplaas kry wind van voor

Die voorgestelde windplaas in die Groot Winterhoek omgewing is tydelik gestop nadat die Minister van Omgewingsake, Lindiwe Zulu, teen die oprigting gekant was. Die Watson-familie bestaande uit vyf lede is…

Nuusflitse

Transformasie in die privaatsektor Volgens Ramaphosa sal transformasie in die werksplek nou ook in die privaatsektor verhaas word.  Wetgewing sal afgedwing word om te verseker dat die privaatsektor soos die…

Masels nou wêreldwyd

Dit is nie net dele van Vlaandere en dele van Amerika wat sukkel om mense te oorreed om voorsorg te tref teen masels nie. Gedurende die afgelope vier maande het…

Die Ramaphosa- plakkerskamp bewoners

Die honderde inwoners van die plakkerskamp wat na die ANC se president vernoem is, het pas hulle ontevredenheid getoon oor die swak dienslewering. Die Ramaphosa-plakkerskamp, ten weste van Germiston, se…

Darren trap klei met ANC lied

Die gewilde popster, Kurt Darren, is genooi om voor die opening van die rugbywedstryd tussen Tukkies en die Maties, die ANC se lied, Nkosi Sikelel’iAfrika te sing. Die sanger het…

Rondloper leeu laat inwoners bevrees

Phalaborwa se polisie het inwoners van die dorp en omgewing gewaarsku teen ’n leeu wat in die omgewing rond beweeg en mak diere vang. ’n Motoris het die leeu gewaar…

Katedraal: Franse miljardêr skenk miljoene

Die enorme ramp wat nie net Parys nie, maar die hele Franse volk getref het toe die Notre Dame Katedraal in ’n brand verwoes is, het die eerste groot skenker…

Soedannese burgerlikes eis verkiesings

Protesteerders in Soedan is erg ontsteld oor die militariste se aankondiging dat hulle twee jaar moet wag voor ’n burgerlike regering ingestel word, en eis dat verkiesings dadelik gehou word….

Dakar wedren skuif na Saoedi

Die wedren wat in Europa, en toe na Afrika verskuif het, was nou in Suid-Amerika, maar sal in 2020 in die Midde-Oosterse land, Saoedi-Arabië gehou word. Met die verskuiwing na…

VSA vra Maduro: Stel paaie oop

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het ’n beroep gedoen op die president van Venezuela, Nicolas Maduro, om die versperrings op die brûe van snelweë te verwyder. Hy…

Rusland wil inmeng met EU verkiesing

Berigte uit Europa dui daarop dat Rusland poog om in te meng met die Europese Parlement verkiesing wat in Mei vanjaar gehou word. Die Russe het ’n geskiedenis opgebou van…

Wikileaks stigter se uitlewering hangende

Inwoners in Swede vra dat die Verenigde Koninkryk die oprigter van die internet webblad Wikileaks aan hulle moet uitlewer om deur ’n Sweedse hof verhoor te word. Die versoek word…

VSA Weermag verbied “trans-geslag” lede

Die Verenigde State van Amerika het Vrydag nuwe maatreëls in plek gekry wat mense wat “trans-geslag” ondergaan het, nie toe te laat in die Weermag nie. Die maatreël is aanvaar…