Daily Archives: April 16, 2019

Bekende landmerk in ligte laaie

Vir meer as 800 jaar staan Notre Dame Katedraal as ’n Franse landmerk en was oor eeue die bymekaarkom plek van groot en belangrike byeenkomste en gebeurtenisse. Hier massiewe gebou,…

Ramaphosa en sy “problematiese” kandidate

Politiese analiste meen dat die uitwys van kandidate wat nie geskik is om in die verkiesing te staan nie ‘n probleem inhou vir die ANC president, Cyril Ramaphosa.  Indien hy…

Rooimiere takel plakkers

Die plakkers in Mamelodi-Oos is deur die Rooi Miere uitmekaar gejaag tydens ‘n skoonmaak proses by onvoltooide geboue.  Rubberkoeëls is gebruik om meer as 100 plakkers te verwilder.  Die geboue…

Nuusflitse

Nog ‘n petrol skok Vuisvoos motoriste is in vir ‘n verdere prys verhoging van petrol in Meimaand.  Volgens die AA se voorspelling kan petrol met ‘n verdere 56 sent per…

Gevaar van persoonlike besonderhede

Die moontlikheid dat ’n goedgelowige kliënt se persoonlike besonderhede wêreldwyd rondgeslinger kan word, behoort met wetgewing verbied te word, sê ’n kenner van Pretoria. Kliënte word dikwels gevra om persoonlike…

Pretoria FM val uit die bus

Met die “Liberty Toekennings” vir radiostasies het die gekaapte Radio Pretoria, wat Pretoria FM geword het, totaal uit die bus geval wat ’n paar dinge bewys. Ten eerste is dit…

OB ondersoek Ramaphosa

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het klaarblyklik met ’n ondersoek begin na die finansiële sake van die ANC se president, Cyril Ramaphosa. Die ondersoek volg op die reeks leuens wat…

VBS Bank se spook loop in Venda

Toni Mphephu Ramabulana, die koning van Venda, het self ook geld gehad in die bankrot VBS Mutual Bank, en nou moet hy R17 miljoen terugbetaal. Die koning wat spartel om…

Wêreld Nuusflitse

Sosialiste wen in Finland Vir die eerste keer in dekades het die sosialiste die Finse verkiesing gewen toe hulle 40 setels verower het uit die totaal van 200, en die…

Honderdjarige wil stadsraadslid word

Lisel Heise Die voormalige onderwyseres, Lisel Heise, wat reeds haar 100 ste verjaarsdag gevier het, beywer haar reeds etlike jare daarvoor dat die openbare swembad in haar tuisdorp heropen sal…

Vyf redes waarom Trump kan wen

Die eerste politieke skote klap in die VSA om die presidentskap te verower, en daarvoor het vyf linkse Demokratiese Party ondersteuners hulle gereed verklaar om te veg. Die vyf kandidate…

Wêreld se grootste vliegtuig getoets

Die Stratolaunch is die wêreld s grootste vliegtuig, en is ontwerp om die lansering van satelliete in die ruimte te plaas. Hierdie reuse vliegtuig sal ook later aangewend word om…

Regse Nigel Farage reg vir EU verkiesing

Nigel Farage, die bekende regse politikus in Brittanje, en voorstander van uittrede uit die Europese Unie, het met die stigting van sy “Brexit Party” ook sy kandidate aangewys vir die…

Nasa toets wys afwykings by ruimtevaarder

Na ’n lang 340 dae in die ruimte, het ’n ruimtevaarder teruggekeer na die aarde en het hy griep gehad, sê Scott Kelly wat deel was van die toetse om…

Tradisie maak jou een jaar ouer

Op 9 April 2019 is ’n baba dogtertjie van Suid-Korea,  Lee Yoon Seol, se foto geneem terwyl sy sit, en is haar 100 ste dag herdenk by haar ma se…