ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: April 15, 2019

Bankrot SA se bankrot regeerders

Terwyl almal deur die ANC regime aangemoedig word om te help bou aan die ekonomie, sorg die sogenaamde regeerders dat die belastingbetalers se bydrae tot die staatskas roekeloos verkwis word….

Apartheid: Die ANC Verantwoordbaarheid.

Die tragiek in ons land is geleë daarin dat Afrika nooit, maar nooit verantwoording aanvaar vir eie tekortkominge of mislukkings nie.  Daar sal altyd iets of iemand ander gevind word…

SABC Senior beampte skuldig

Chris Maroleng Die SABC se Hoof Operasionele Beampte, Chris Maroleng, is skuldig bevind op drie klagtes.  Hy is skuldig bevind dat hy nie sy verantwoordelikheid nagekom het om die entiteit…

Regering erken Prasa mislukking

Die ANC het erken dat Prasa, of te wel die spoorstelsel in SA,  misluk het in die afgelope dekade  Die regering se sogenaamde strategie om die krisis ten opsigte van…

Mabuza en Mantashe ‘n kopseer

Die integriteit komitee van die ANC het adjunk-president David Mabuza en die Minister van Minerale Sake, Gwede Matashe en 22 ander kandidate  uitgewys  as problematies vir die komende verkiesing.  Indien…

Nuusflitse

Bankrot lot se Spandabelrigheid In ‘n tyd waar die land ekonomies swaarkry het die ANC regering aangekondig dat bykans R750 miljoen spandeer gaan word aan ministers wonings en staats geboue. …

Onrus duur voort na staatsgreep in Soedan

Die Soedannese diktator, Omar al-Bashir, is na 30 jaar van regeer in Soedan, deur die militêre mag uit sy pos verwyder. Te midde van die gejuig van die beswaarmakers wat…

Motor rubriek – Mitsubishi Triton

Sedert Mitsubishi die eerste keer bekend gestel is in SA het dit ‘n reputasie opgebou van betroubaarheid en jy noem dit en dit is daar. Selfs op die renbane van…

Edgars kry nog tydelike hulp

Die kleinhandel kettinggroep Edgars spartel steeds om 40,000 werksgeleenthede staande te hou deur nie sy deure te sluit weens swak strategiese besluite en boonop strawwe mededinging  nie. Edgars is die…

Kleurryke inhuldiging vir Ramaphosa beplan

Die inhuldiging van die ANC se president, Cyril Ramaphosa, is geskeduleer vir 25 Mei wat glo ’n duur en kleurryke geleentheid sal wees. Na verwagting sal die geleentheid deur hooggeplaastes…

Medikasie word al skaarser

“Jammer, die pille op jou voorskrif is voorlopig uit voorraad en ons is onseker oor wanneer nuwe voorraad gestuur word”, is die algemene antwoord wat kliënte deesdae hoor in Europa….

Indië hou grootste verkiesing ooit

Met die komende verkiesing in Indië, sal sowat 875 miljoen kiesers die geleentheid kry om ’n nuwe regering aan te wys. Met ’n totale bevolking van net meer as 1,3…

Meer sanksies laat Venezuela kreun

Die Amerikaanse regering van President Donald Trump het die druk op Venezuela se olie industrie verhoog met meer sanksies teen die olieryke land se skeepsmaatskappye. Die Amerikaanse regering het die…

Haat vloei teen Julian Assange van Wikileaks

Julian Assange en sy Wikileaks op die internet, is in omstredenheid gehul en eise vir uitlewering en arrestasie is nou aan die orde van die dag. Die oprigter van Wikileaks…

Fout ontstaan sekondes voor maanlanding

Slegs enkele sekondes voordat ’n suksesvolle landing op die maan uitgevoer kon word, tree ’n onverwagse tegniese fout in wat die maanlanding minder suksesvol gemaak het. Die Beresheet  ruimtetuig se…

Kim Jong-Un wil weer praat met Trump

Die onbetroubare kommunistiese leier van Noord-Korea, Kim Jong0Un, het glo verskeie kere geluide gemaak dat hy bereid is tot ’n derde geleentheid vir onderhandeling met die Amerikaanse president. Hy sê…

Trump en Moon bespreek Noord-Korea

Die Amerikaanse president, Donald Trump, en die president van die Suid-Koreaanse staat, Moon Jae-in, het die afgelope naweek in die Wit Huis samesprekings gevoer oor Noord-Korea. Te midde van die…

Duitsland hervat wapenverkope aan Saoedi

Duitsland se Geheime Veiligheidsraad het ingestem dat wapens verskeep mag word aan die Koalisiemag in Jemen.  Dit volg nadat verskeie Europese lande ’n beroep gedoen het op Duitsland om sy…