Nuusflitse
Eskom sê kragonderbrekings weer hier Eskom het gewaarsku dat die moontlikheid van kragonderbrekings weer Donderdag aand ingestel kan word tussen 17:00 en 22:00. Dit is weens ‘n verlies van opwekking…
Eskom sê kragonderbrekings weer hier Eskom het gewaarsku dat die moontlikheid van kragonderbrekings weer Donderdag aand ingestel kan word tussen 17:00 en 22:00. Dit is weens ‘n verlies van opwekking…
Die nuwe treine wat deur Ramaphosa bekendgestel is moet nou op hul roetes bewaak word deur die SA Weermag, aldus Untu voorvoerder Sonja Carstens. Sy het versoek dat Ramaphosa die…
Die hoofroetes in Pretoria, Johannesburg en Kaapstad moes gesluit word weens protes optredes deur bandelose groepe. Die betogers en klipgooiers het die een na die ander eis aan die regering…
Protes optredes in Alexandra, Vereeniging en Bekkersdal duur reeds ‘n week lank en SAPD het aangekondig dat hul personeel sal ontplooi om wet en orde te herstel. Rubberkoeëls is Dinsdag…
Die president van Soedan, Omar al-Bashir, is afgesit uit sy amp deur offisiere van die Weermag, en die Minister van Verdediging het bevestig dat die militariste beheer oor die land…
Die ANC president, Cyril Ramaphosa, sê die belegging wat die Japanese motorvervaardiger Nissan wil maak, is ’n bewys dat die kritici verkeerd bewys is. Die Japanese voertuigvervaardiger se belegging van…
Spekboom, wat in Suid-Afrika bekend is onder die inwoners, onder sekere mense in die land bekend as olifant kos, maar die plant is ook ’n wonderplant, sê wetenskaplikes. Die struik…
Erin Gallagher het haar rekord weer verbeter tydens die Nasionale Kampioenskappe in Durban toe sy die vroue afdeling vir die 100 meter vlinderslag in 57,67 sekondes afgelê het. Met die…
Die tyd het aangebreek vir die Verenigde Nasies om Juan Guaido te erken as die werklike president van Venezuela, is die betoog wat die Amerikaanse Visepresident, Mike Pence in die…
Is die baie bekende geluid van koei klokke in die Duitse deelstaat Bavaria werklik so steurend dat ’n hof die eeu oue tradisie moet verbied? Dit is egter wat in…
Wetenskaplikes het vir die eerste keer daarin geslaag om die veelbesproke “swart gat” in ruimte te sien deur middel van kragtige teleskope. Die opspraakwekkende deurbraak is moontlik gemaak deur k=agt…
Die farmaseutiese reus in Duitsland, Bayer, het aangkondig dat hy een uit elke sewe personeellede van die 32,000 in diens, gaan aflê. Die maatreël vorm deel van sy dringende herstrukturering…
’n Ruimtetuig wat deur die lug klief teen 25 keer vinniger as die snelheid van klank is ontwikkel en suksesvol getoets. Die hipersoniese “vliegtuig” is so vinnig dat dit van…
Nuutste kommentaar