Daily Archives: April 11, 2019

Brexit: Datum verskuif na Oktober

Die Britse premier, Theresa May, het met gister se onderhandelinge ’n nuwe uittree datum beding by die Europese Unie (EU) vir die beëdiging van die Verenigde Koninkryk s lidmaatskap. Die…

Sakevertroue op sy laagste

Volgens die SA Kamer van Handel en Nywerheid  het die sakevertroue tot sy laagste punt gedaal vir hierdie jaar en volgens die Kamer reflekteer dit ‘n klimaat van depressie.  Die…

Korrupsie in die onderwys

Twee-en-twintig  persent van beweerde korrupsie wat aangemeld is by Corruption Watch (CW) in 2018 kom vanuit die onderwys sektor.  Minstens 45% van die 4,200 gevalle kom vanuit die misdaad Mekka…

Senior EFF lid bedank

Thembinkosi Rawula  het bedank as EFF lid  na ‘n woorde stryd rondom die party  se finansiële sake. Hy het in ‘n verklaring gesê dat Julius Malema en Floyd Shivambu  “donasies”…

Nuusflitse

Misdaad hoof skuldig aan veediefstal Die vorige Misdaad Intelligensie hoof in Elliot, Oos-Kaap, ene Kaptein Ndzima Dweba, is skuldig bevind aan diefstal van 16 skape en nege bokke in 2012. …

Die Keiser, die Koning, die President

Daar bestaan verskeie interpretasies rondom die magte wat in die wêreld aan en in beheer is van sake.  Met inhuldiging van staatshoofde word daar dan ook soms van geestelike leiers…

Ramaphosa is in ’n dwaal

Die ANC president, Cyril Ramaphosa, is in ’n dwaal as hy dink enige regdenkende blanke wat die land verlaat het, sal terugkeer hierheen, behalwe om familie en vriende t besoek….

“Julle president is gek”

“Julle president, Cyril Ramaphosa, is totaal en al gek as hy dink ons kinders moet hier bly om werkloos deur die lewe te gaan”, se ’n vriend van my wat…

Peiling: ANC groei, DA krimp

Die ANC president, Cyril Ramaphosa, se steun is sowat 55% wat aansienlik bete is was sy voorganger, Jacob Zuma se 26% in 2017. Die DA val na ’n onbeduidende 13%…

Israel se konserwatiewes wen verkiesing

Benjamin Netanyahu Benjamin Netanyahu se Likud Party en sy konserwatiewe alliansie partye het voldoende steun gekry om ’n nuwe regering saam te stel. Die Israelse Eerste Minister het ’n naelskraap…

Suid-Amerikaanse state isoleer Maduro

Die Suid-Amerikaanse state het ’n stap verder gegaan om die omstrede diktator, president Nicolas Maduro van Venezuela te isoleer. Die jongste optrede van die Organisasie va Amerikaanse State (OAS) se…

Sjina wil Bitcoin verban

Sjina is bekend as die wêreld se grootste mark vir rekenaar ysterware wat ontwikkel is om minstens nege kripto stelsels, waarvan biitcoin een is, te produseer. Die Nasionale Ontwikkeling en…

President van Columbië is terroriste teiken

Die regering van Columbië het bekend gemaak dat hulle oor bewyse beskik dat die land se president, Ivan Duque, die teiken is van terroriste. Die Prokureur-generaal sê di beplande aanslag…

President van Brasilië vervang omstrede minister

President Jair Bolsonaro van Brasilië het ’n nuwe Minister van Opvoedkunde aangestel nadat hy die omstrede voorganger afgedank het. Ricardo Velez het sy bedanking as minister bekendgemaak na hy in…

VSA: Hoof van Geheime Diens bedank

] James Murray Die direkteur van die Amerikaanse Geheime Diens, Randolph Alles, het bedank sonder om ’n rede bekend te maak. Dit is die tweede senior lid in die veiligheidsdiens…

Duitse nasionaliste vat hande met Italianers

Die “Alternatief vir Duitsland” het ’n nuwe alliansie gevorm met die nasionalistiese Liga van Italië sowel as met ander nasionalisties partye met die oog op die komende Europese Parlement se…