ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: April 10, 2019

Pietermaritzburg Stadsraad onder administrasie

\ Die Msunduzi munisipaliteit is onder administrasie geplaas weens onregmatige uitgawes, wan-administrasie en gedurige afwesigheid van die raadslede.  Die Raad was die afgelope tyd disfunksioneel weens die afwesigheid van talle…

Nuusflitse

\ Toets stasie gesluit Nog ‘n toets stasie is gesluit deur die Valke. Hierdie keer in Ellisras waar sewe beamptes gearresteer is weens bedrieglike uitreiking van pad vaardigheid sertifikate. Dit…

Onderwysers afwesig

\ Daar is daagliks meer as 6,400 onderwysers afwesig by skole in die Oos-Kaap.  Dit beteken dat 12% van alle onderwysers in die provinsie  nie in klaskamers is nie. Die…

SA ekonomie steier

\ Die Wêreldbank het bekend gemaak dat die Suid-Afrikaanse ekonomie sal sukkel om tred te hou met die res van die sub-Sahara streek terwyl sakevertroue kwyn. Hervorming in die land…

OVK verwerp alle besware

\ Die Onafhanklike Verkiesings Kommissie (OVK) het 51 van die 52 besware wat teen kandidate geopper is, van die hand gewys.  Slegs die beswaar teen die vorige PAC president, Alton…

Perspektief: Die twee kante van haatspraak en rassisme

Die blatante dubbel standaarde van instansies soos die MRK (wie onder andere onlangs bevind dat Malema se aanstigting van volksmoord “klink na haatspraak, maar is nie haatspraak nie”) spreek boekdele…

Die Nkandla geld bly duister

Dit wil lyk of Jacob Zuma die koerant gaan hof toe sleep oor die berig dat hy $30 miljoen (R420 miljoen) van Caddafi se geld in Nkandla weggesteek het. Volgens…

Pretoria beplan aktivering van kragsentrales

Die Stadsraad van Pretoria is glo besig om die twee ou kragsentrales van die stad op te gradeer en weer in werking te stel in die lig van die onsekerheid…

Onderwysers gedurig afwesig

Onderwysers is gedurig afwesig in die klaskamer omdat hulle nie opdaag by die skool nie, en die rede daarvoor is die aanhoudende geweld en die gevolglike depressie wat ondervind word….

Nuwe hoof van SAID sal streng optree

Die nuwe Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) sê hy is van plan om op te tree, ongeag wie daarby betrokke mag wees, om die instelling weer reg te ruk….

VN beveel Libië om konflik te stop

’n Toename in die gevegte in Libië het die moontlikheid om in ’n volskaalse konflik te ontaard tussen die strydende magte, is die waarskuwing wat deur die Verenigde Nasies (VM)…

Bankrot Zim moet boere vergoed

Die roekelose grondgryp program wat in 2000 en 2001 in Zimbabwe uitgevoer is in opdrag van die voormalige president, Robert Mugabe, het nou geboemerang. Die Mugabe regime het blanke boer…

Trump vervang Minister van Veiligheid

Kirstjen Nielsen word as Minister van Binnelandse Veiligheid vervang in die Amerikaanse regering van President Donald Trump. Kevin McAleenan word die nuwe Minister van Binnelandse Veiligheid, wat tot hede die…

Nissan Raadslid summier afgedank

Die aandeelhouers van die Japanese voertuig vervaardiger Nissan het in ’n spesiale vergadering die besluit van die Raadslede bekragtig wat Carlos Ghosn uit gestem het as direkteur. Die afsetting as…

Turkse regering eis hertel van stemme

Hoofde van die regerende AKP party in Turkye het beveel dat die stemme ten volle oor getel word in Istanboel en beweer dat reuse foute gemaak is met die eerste…

Liefdesbriewe van Napoleon opgeveil

In die Franse hoofstad Parys het die regering die bankrot firma Aristophil se goeder op ’n openbare veiling verkoop, en onder al die items is drie briewe wat Napoleon aan…

Russiese jeug wil emigreer

Sowat 44% van die Russiese jeug in die ouderdomsgroep van 15 tot 29 jaar wil die land verlaat en sê die ekonomie stagneer terwyl die res van die wêreld vooruitgaan….

rolex replicas for sale