Daily Archives: April 5, 2019

Eskom: Miljarde word nou spandeer

Konstruksie by die twee onproduktiewe kragstasies, Madupi en Kusile, gaan voortgesit word in die hoop dat die twee entiteite hulle kapasiteit sal lewer waarvoor hulle aangekoop is. Die twee kragstasies…

SA sit met duurste arbeid

Toe ’n Duitse vriend en gereelde besoeker aan Suid-Afrika die stelling maak dat die land waarskynlik van die duurste arbeid in die wêreld gebruik maak, het mense regop gesit van…

Eskom se gemors nog groter

Die skuldlas van die bankrot Eskom is so groot dat die moontlikheid om binne tien jaar te herstel daarvan, nou na ’n onmoontlike situasie lyk. Dit is die mening van…

Binnelandse Sake se stelsel is kreupel

Alhoewel sekere dienste tog hanteer en afgehandel kan word, is die Departement Binnelandse Sake opgesaal met ’n nuwe stelsel wat veroorsaak dat sekere dienste nie gelewer kan word nie. By…

Gordhan se Eskom belofte

Of minister Pravin Gordhan daartoe in staat is om sy belofte na te kom, en die ligte aan te hou, sal net die tyd Suid-Afrika leer. Die ANC minister het…

SA bied hulp teen Mosambiek cholera

Alhoewel Suid-Afrika hulp verleen aan die geteisterde Mosambiek na die verwoestende sikloon Idai drie weke gelede oor die landstreek getrek het, styg die cholera gevalle teen ’n ontstellende tempo. Met…

Industriële besoedelaars word belas

Die nuwe belasting stelsel wat die industriële nyweraars gaan slaan met belasting wat deur die SA Inkomstediens gevorder gaan word, sal hopelik bydrae tot die land se skoner lugruim. Selfs…

Brexit: “Geen ooreenkoms” gekelder

Die Britse Laerhuis het met ’n meerderheid van een stem, wetgewing goedgekeur wat uittrede uit die Europese Unie sonder ’n ooreenkoms, finaal kelder. Brexit kan dus slegs gefinaliseer word indien…

Mercedes open fabriek naby Moskou

Die Duitse Minister van Ekonomiese Sake, Peter Altmaier, en president Vladimir Poetin van Rusland het mekaar ontmoet tydens die opening van Mercedes-Benz se vervaardigingsaanleg naby Moskou. Minister Peter Altmaier het…

Maduro ondermyn die demokrasie

Duitsland het president Nicolas Maduro van Venezuela skerp gekritiseer en beskuldig dat hy die land se demokratiese mag ondermyn. Dit volg nadat Venezuela se self-verklaarde president, Juan Guaido, se parlementêre…

Wapen wedloop kom, sê Navo

In ’n toespraak voor die Amerikaanse Kongres het Jens Stoltenberg, die hoof van die Noord-Atlantiese Verdrag Organisasie (Navo) gewaarsku dat die moontlikheid bestaan van ’n wapen wedloop tussen die ooste…

Chicago kies swart homoseksuele vrou as burgemeester

Die Amerikaanse stad Chicago is die eerste groot stad wat ’n swart vrou wat ook ’n selferkende homoseksuele is, gekies tot burgemeester. Haar verkiesing kom na ’n stryd waarin misdaad…

EU stel regstappe in teen Pole

Die Europese Unie het met regstappe ten die nasionalistiese regering van Pole begin nadat die land nuwe wetgewing deurgevoer het wat die aanstelling van regters bepaal. Brussel s optrede volg…

Water: Die groter krisis kom

Eskom is ’n krisis simbool wat elke inwoner wat gereeld sy rekening vir kraggebruiker vereffen, rooi om die boordjie maak met elke beurtkrag wat mense tot stilstand dwing en die…