ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: April 4, 2019

Terroriste aanval op blankes

Sommige werknemers van Volkshulp 2000 is woonagtig in Danville, Pretoria Wes. Op Maandag 25 Maart, die middag was een van die dames wat werksaam is by Volkshulp 2000 oppad huis…

Meer provinsies moet vroue premiers kry

Die ANC se Vroueliga, onder leiding van Bathabile Dlamini, reken meer vroue moet as premiers gekies word in die provinsies waar daar tans net mans is. Bathabile Dlamini is glo…

Hoeveel grond het die Staat gekoop?

Sedert 1994 het die ANC baie klem gelê op die “herverdeling van rykdom” en dan is grond wat in blanke besit is, as deel van die herverdeling gesien. Die ANC…

ANC se verkiesings plan met studente

Die Zuma belofte van gratis onderwys is steeds nie haalbaar nie, want die land is ekonomies nie toegerus om duisende leerkragte te lewer wat nodig is om behoorlike onderwys opvoeding…

Duitsland gaan Britte baie mis in EU

Duitsland sal waarskynlik die land wees wat Brittanje die meeste gaan mis in die Europese Unie, en kan ook ’n nadelige uitwerking op die Duitse ekonomie beteken as die Britte…

Winnie se plek huisves skurke

Mense in die gemeenskap sê die gebou waarin Winnie Mandela in Brandfort gewoon het, word nie gerestoureer soos onderneem is nie. Die bewering word gemaak dat die verlate gebou nou…

Eskom het miljarde Rand verkwis

Die dag word nou afgewag wanneer Eskom se verskaffers en voormalige uitvoerende beamptes moet getuig voor die Zondo Kommissie. Die Kusile kragstasie wat etlike maande gelede begin het is een…

Ons wil aksie sien, nie praatjies

Die parlementêre kommissie wat handel oor die werksaamhede van die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, het keel skoongemaak tydens ’n bespreking sessie. Die komitee sê hulle wil sien dat arrestasie…

ANC president kry teenkanting

Die ANC president, Cyril Ramaphosa, se verkiesingsveldtog het te veel slaggate, maar daar is ook enkele ligpunte vir die president wat nie deur die hele ANC ondersteun word nie. Die…

Brexit: Arbeiders aanvaar Premier uitnodiging

Met goeie voetwerk van die Britse Eerste Minister, Theresa May, het die leier van die Arbeidersparty, Jeremy Corbyn, ingestem tot samewerking om Brexit deurgevoer te kry. Dit lyk asof die…

President Bouteflika van Algerië bedank

Na twintig jaar as regerende staatshoof van Algerië, het President Bouteflika, aangekondig dat hy die tuig neerlê nadat weke van protes in die land voortgeduur het. Duisende kiesers het in…

Venezuela: Duisende stroom na buurland

Duisende inwoners van Venezuela het deur die versperrings gebreek wat opgestel is deur die owerheid op die Simon Bolivar brug ten einde na Columbië te gaan om voedsel te koop….

Juan Guaidó se parlementêre regte opgehef

Die Grondwetgewende Vergadering in Venezuela het Woensdag die parlementêre onskendbaarheid opgehef van die opposisieleier, Juan Guaidó. Die optrede is bevestig deur die voorsitter van die Vergadering, Diosdado Cabello, tydens ’n…

Joe Biden se kandidatuur benadeel

Die voormalige Amerikaanse visepresident, Joe Biden, se kandidatuur as die een Demokratiese Party ondersteuner wat mik na die presidentskap in die VSA, is dalk gekelder. Hy het waarskynlik nou meer…

Maduro se Energie minister afgedank

Nicolas Maduro Die sosialistiese president Nicolas Maduro van Venezuela het pas sy Minister van Energie afgedank na die fiasko van dae lange kragonderbrekings wat die land tot stilstand geruk het….