Afrikaner, Quo Vadis 6 April?
Ek wil elke leser oproep om hierdie vraag stil te vra, ook terugskouend; beantwoord dit vir uself, en dan stel u dieselfde vraag aan u familie en vriende. 6 April…
Ek wil elke leser oproep om hierdie vraag stil te vra, ook terugskouend; beantwoord dit vir uself, en dan stel u dieselfde vraag aan u familie en vriende. 6 April…
Ek wil elke leser oproep om hierdie vraag stil te vra, ook terugskouend; beantwoord dit vir uself, en dan stel u dieselfde vraag aan u familie en vriende. 6 April…
“Ons is almal besorg. Almal in Suid-Afrika is.” Met hierdie woorde het Me Makete van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) Dinsdagoggend ‘n memorandum van TLU SA ontvang by die NVG…
Die vakbond Saftu het die ANC en sy Sekretaris-generaal, Ace Magashule, gelooi vir hulle “uitermatige politieke arrogansie”. Dit volg na die ANC en die Sekretaris-generaal se reaksie op die beskuldigings…
Dit is nie net die staking van personeel at die SA Inkomstediens kniehalter nie, want dit is intussen uit die weg geruim met ’n salarisverhoging van 8% wat vir die…
Prasa se voorsitter van die Raad, Khanyisile Kweyama, sê die bevinding is dat ongerymdhede van kriminele elemente, asook korrupsie in die agentskap nie geduld kan word nie. Minstens 14 beamptes…
Die Inkatha Freedom Party (IFP) van die bejaarde Prince Mangosuthu Buthelezi, het groot steun verloor in die afgelope paar jaar, en die leier glo die skuld lê aan die voete…
Fondse wat geoormerk is om aangewend te word vir die ontwikkeling van projekte in Wes-Transvaal en Noord-Transvaal (Limpopo) het blykbaar tussen neus en ore verdwyn. Die toekenning en bestuur van…
Die hoof van ’n agentskap word bykans R9 miljoen vergoed gedurende 2017 en ’n ander senior beampte het slegs 3 maande van sy finale jaar se kontrak gewerk. Die mees…
Die Franse oliemaatskappy Total sal die Kaap van Storms moet trotseer wanneer hy met boorwerk begin, op soek na olie. Alhoewel die soektog algemeen beskou word as ’n wonderlike gebeurtenis…
Die Amerikaanse vegvliegtuie is nie langer beskikbaar om aan Turkye te lewer in die lig van die land se verhouding met Rusland. Die besluit is geneem nadat die Turkse regering…
In Noorweë het die koperspubliek nou voluit gegaan om die tradisionele binnebrandmasjien te vervang met ’n nuwe elektries aangedrewe motorvoertuig. Die vloedgolf is so sterk dat die elektries aangedrewe (e-motor)…
’n Voorlopige wetsontwerp is in die Duitse bundestag ingesien wat bepaal dat alle burgers van die land moet registreer as orgaanskenkers. Dit beteken dat alle burgers verplig word om organe…
Met Brittanje wat nie sal deelneem aan die verkiesing van lede vir die Europese Parlement nie, blyk dit uit die jongste peiling dat geen party ’n volstrekte meerderheid sal kry…
Een van Rusland se welvarendste vroue, Natalia Fileva, het omgekom in ’n vliegtuigongeluk wat naby Frankfurt in Duitsland was die afgelope naweek. Die oorsaak van die ongeluk kon nog nie…
Venezuela se omstrede president, Nicolas Maduro, het aangekondig dat die land vir die volgende maand onderwerp gaan word aan “beurtkrag” wat die land volgens kenners, ekonomies verder gaan lamlê. Maduro…
President Petro Poroshenko van die Oekraïne het swak gevaar in die eerste rondte van die land se presidentsverkiesing wat die afgelope naweek gehou is. President Poroshenk se sterkste opponent, die…
Nuutste kommentaar