ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: April 2, 2019

Geen ooreenkoms met Brexit

Die Verenigde Koninkryk kon met Maandagaand se stemming weer nie tot ’n finale besluit kom oor uittrede uit die Europese Unie nie. Die laat die vermoede dat die uittrede sonder…

Regering sê hy het ’n plan!

Aaron Motsoaledi Die ANC se Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het omstanders probeer paai deur te sê dat die regering wel ’n plan het met immigrante wat in SA se…

Nog ’n knewel uit Cullinan

Cullinan, die klein dorpie oos van Pretoria is gewoonlik nt in die nuus as daar nog ’n knewel van ’n diamant gevind is soos wat nou weer die geval is….

Meer werksgeleenthede in 2018

Die sakesektor het die grootste groei gesien in die toename van werksgeleenthede, terwyl die konstruksiebedryf, mynwese en die vervaardigings afdelings minder werksgeleenthede kon bied. Waarnemers sê die jongste statistiek toon…

Opgevoeterde opvoeding

Wat aanvanklik ’n modelstaat van Afrika was, het nou verkrummel tot ’n derderangse piesangrepubliek wat waarskynlik nooit weer sy oorspronklike status sal bereik nie, want een saak het alles beduiwel:…

Vakbonde hou SAID in staking

Die sukkelende SA Inkomstediens(SAID) word nog meer in die modder gedruk met personeel wat staak om hoër lone te bekom. Met vakbonde wat agter die stakings sit, is die SAID…

Die ANC se Eskom slenter

Gerugte doen die rondte dat Eskom hoofde opdrag van die regering gekry het om die elektrisiteitsvoorsiening aan die gang te hou sonder beurtkrag, tot na die verkiesing. Die opdrag kom…

Turkse president verloor steun

Die opposisieparty in Turkye is op die wenpad met groot oorwinnings in sekere dele van die land, en het reeds die meerderheid steun in Ankara getrek met die naweek se…

Cholera gevalle verdubbel in twee dae

Die aantal gevalle van cholera het binne 48 uur verdubbel in Mosambiek wat erg geteister is deur sikloon Idai van twee weke gelede. Die stryd teen die gevolge van die…

Vrou wen presidentsverkiesing in Slowakye

“Staan op teen die sonde”, was die slagspreuk waarmee Zuzana Caputova, ’n liberale prokureur haar verkiesingsveldtog gevoer het om uiteindelik ook as wenner uit die stryd te tree.. Zuzana Caputova…

Duitse polisie slaan toe op terroriste

Die Duitse polisie se spesiale eenheid het toegeslaan in Düsseldorf en minstens tien verdagte terroriste gearresteer. Die spesiale eenhede van die polisie het ook in hulle soektog na die verdagtes,…

Republikein kap Demokrate stukkend

Die Amerikaanse Republikein, Senator Ted Cruz, het die linkse demokratiese Party van die land letterlik aan stukke gekap tydens ’n onderhoud op televisie. Senator Cruz het ook maalvleis gemaak van…

Rooikruis tree op in Venezuela

Die agteruitgang in Venezuela is so ernstig dat die Internasionale Rooikruis moes ingryp toe die derde kragonderbrekings die grootste deel van die land in algehele donker gehul het. Die diktator,…

Toeris val honderde meter in Grand Canyon

’n Toeris van Hong Kong het die naweek hom te pletter geval in die Amerikaanse Grand Canyon nadat hy oorgeleun het by ’n besonder diep afgrond. Die toeris was oorgretig…

Verdien duisende Rand so rus-rus

Duitse wetenskaplikes bied nou €16,500 (sowat R300,000) aan vir mense wat bereid is om vir twee maande in ’n ruimte kapsule te lê. Die Duitse ruimtewetenskaplikes het vir mense die…