Brandstof nou duurder as goud
Die brandstofprys wat eerskomende Woensdag verder opwaarts aangepas gaan word, maak die vloeistof nou byna net so duur as goud, sê verbruikers spottenderwys. Woensdag verhoog die prys van petrol met…
Die brandstofprys wat eerskomende Woensdag verder opwaarts aangepas gaan word, maak die vloeistof nou byna net so duur as goud, sê verbruikers spottenderwys. Woensdag verhoog die prys van petrol met…
Die sosiale media reus Facebook inc.(FB) het aangekondig dat hul alle verwysings na “wit nasionalisme” en “wit segregasie” gaan verban op die medium. Aanvanklik het die groep verklaar dat hulle…
Met die aanstelling van ’n kundige as hoof van die Suid-Afrikaanse Poswese, het die poskantoor beslis ’n tweede lewe gekry, want die vorige lewe was ’n tyd van ellende en…
Suid-Afrika het daarin geslaag om ’n rekord handel surplus te realiseer vir Februarie vanjaar wat byna R4 miljard beloop. Die rekord is bereik met meer as R98 miljard se uitvoere…
Dit wil lyk asof daar geen einde aan voorvalle van korrupsie in Suid-Afrika is nie, en dit kan die land se ekonomiese nek breker word. Dit is die mening van…
Honderde motoriste is kwaad vir Sanral omdat hulle nie onmiddellik die uitstaande rekeninge se bedrae afgeskryf het soos wat onderneem is nie. Sanral het verlede week aangekondig dat sy Raad…
Portia Sizani het jare gelede as onderwyseres in Oos-Londen skoolgehou en is later getroud met die ambassadeur van Duitsland. Die afgelope Vrydag moes sy egter in die hof verskyn op…
Wanneer ‘n mens die naam Jaguar sien of hoor gaan jou gedagtes onwillekeurig terug na die dae van die “E Type” en byvoorbeeld die “XJ6”. Inderdaad motors van formaat! Die…
Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad het die naweek aangekondig dat ’n resolusie wat deur Frankryk ingedien is, aanvaar word wat hulp aan terroriste as ’n ernstige misdaad beskou. Alhoewel enige…
President Donald Trump van Amerika het in sy reeks boodskappe op die sosiale netwerk gesê hy oorweeg dit sterk om die grens met Meksiko te sluit. Hy sê Meksiko doen…
Naasbestaandes van die slagoffers in die jongste vliegtuigramp waarin 156 mense omgekom het, is nou in proses om ’n hofsaak teen die vliegtuig vervaardiger Boeing te maak. Die slagoffer was…
Geneeshede en wetenskaplikes se kommer dat cholera en malaria nou sy tol kan eis in die vloed geteisterde Mosambiek na die verwoestende sikloon Idai deur die land getrek het, word…
Wenkbroue het opgeskiet nadat dit bekend geword het dat die Amerikaanse regering dit oorweeg om Saoedi-Arabië te help met die ontwikkeling van kernkrag tegnologie. Vrese bestaan nie net in die…
Duitsland se verbod op wapen uitvoere na Saoedi-Arabië wat in Oktober 2018 ingestel is, is nou verleng wat gedoen is na die moord op ’n joernalis in die ambassade in…
Die diktator, president Nicolas Maduro, het ’n volgende drastiese stap geneem om te verseker dat sy bewind nie omver gegooi word deur die demokrasie nie. Sy regering het nou ’n…
Nuutste kommentaar