ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: April 2019

Verkiesings en Beloftes

Suid-Afrika gaan binnekort sy kiesers na die stembusse lok, en politici maak onhaalbare beloftes aan oningeligte kiesers en herhaal die ou beloftes van 25 jaar gelede, en so baie verlaat…

Kuber aanvalle vermeerder

Volgens die sekuriteitsmaatskappy Kaspersky Lab het kuberkrakers se aanvalle met 22% toegeneem in die eerste kwart van 2019.  Dit beteken bykans 14,000 kuber aanvalle per dag.  Android fone is die…

Ramaphosa loop hom vas

Protesteerders in Grahamstad het die pad versper waarlangs die ANC se Cyril Ramaphosa sou reis vir sy verkiesings- en vryheidsdag toesprake.  Opstokers is deur die polisie uitmekaar gejaag, maar hulle…

Durban werkers staak

Werkers van die Durbanse munisipaliteit in die afdeling Water en Sanitasie dienste het aangekondig dat hulle ’n staking gaan uitbrei. Bewerings word gemaak dat water op stemdag, 8 Mei, nie…

Nuusflitse

Maak vol Motoriste word herinner daaraan dat brandstof op Woensdag 1 Mei met 54 sent per liter gaan styg. Eienaars van dieselvoertuie kan “glimlag” met ‘n 1 sent verhoging ….

Taxi minibus se twyfelagtige bestaan

’n Bekende sakeman van Pretoria het in ’n eksklusiewe onderhoud met Die Vryburger gewys om die twyfelagtige funksies van die minibus taxi ondernemings in Suid-Afrika. Hy sê in Suid-Afrika is…

Pick n Pay maak groot winste

Die tweede grootste kettingwinkelgroep van Suid-Afrika het met die einde van sy boekjaar die beste wins getoon vir die afgelope dekade. Die Groep se winste en algemene handel het met…

Steun styg vir Skotse onafhanklikheid

Volgens die jongste meningspeiling word toenemende steun vir onafhanklikheid in Skotland ondervind nadat die moontlikheid al groter word dat die Verenigde Koninkryk (VK) uit die Europese Unie gaan tree. Skotland…

Treinvrag immigrante oppad na VSA

 Honderde onwettige immigrante uit Sentraal-Amerikaanse state is onderweg na Amerika op ’’n oop trok trein wat goedere vervoer. Die immigrante hoop om die VSA te bereik op die goederetrein wat…

Venezuela troepe vlug na buurlande

Weermag troepe en offisiere van Venezuela is besig om op groot skaal die land uit te vlug omdat hulle weier om die omstrede en onmenslike bevele uit te voer. Verskeie…

Venezuela: politieke spanning verhoog

Die spanning tussen die president, Nicolas Maduro, en die leier van die opposisieparty van Venezuela is besig om na breekpunt t styg. Die opposisieparty van Juan Guaido, wat die Nasionale…

Britte wil Brexit voor EU verkiesing

Die Britse Eerste Minister, Theresa May, en haar regerende Konserwatiewe Party wil pogings aanwend om uit die Europese Unie te tree voor die verkiesing van die Europese Parlement. Om daarin…

Kommer oor woude in Duitsland

Kommer bestaan in Europa oor die geweldige invloed van droogtes en oorstromings wat in Duitsland verantwoordelik is vir die vernietiging van duisende bome in woude van die land. Berekenings dui…

VSA Demokrate kry nog ’n taai klap

Die Russiese inmenging in die verkiesing van 2016 kry nog steeds aandag in die Amerikaanse politiek, veral nadat die Mueller-verslag dit duidelik maak dat President Donald Trump nie daarby betrokke…

Spanje kies nuwe regering

Terwyl politieke leiers gereedmaak om die verkiesing van ’n nuwe regering moontlik te maak, bly dit vir elke Spanjaard die mees onsekere verkiesing van alle tye. Die land was rgeer…

Ramaphosa se fobie oor die “ou Vlag”

Dit gaan ‘n mens se verstand te bowe dat ‘n sg. geleerde persoon wat as president van die reënboog-nasie die land regeer,  ‘n fobie het teen die ou landsvlag.  Dit…

Bankrot regering se bedenklike skema

Die ANC regering het aangekondig dat ‘n hersiene finansiering-skema in plek gestel is. Volgens die skema sal eienaars van ou taxi voertuie wat geskrap word,  nou vergoed word met R124,000. …

Tronk toe – Ses jaar later

Die bestuurder van die groter Bloemfonteinse munisipaliteit, Lehlohonolo Nakedi, moet hom vandag aanmeld by die Bloemfonteinse Korrektiewe Fasiliteit om 10 jaar tronkstraf uit te dien. Nakedi is reeds in 2013…

Nuusflitse

SAID soek geld Berigte is ontvang dat die Belastinggaarder (SAID) besig is om ANC politici en besigheidsmense te ondersoek wat betrokke was by Bosasa se “skaduagtige” saketransaksies.  Belasting eise van…

Magashule “tart” Ramaphosa

‘n Direkte opdrag van Cyril Ramaphosa was dat Ace Magashule nie die ANC mag gebruik om homself te verdedig teen beweerde korrupsie nie.  Ten spyte daarvan het hy tydens ‘n…

Linkse blad spring na ANC

Die ekonomies liberale publikasie The Economist het Cyril Ramaphosa beskryf as ‘n “eerlike hervormer” en die een wat die land weer kan regruk.  Geen melding daarvan dat die ANC president…

Motor rubriek – Volkswagen Golf GTI

Sekerlik een van die bekendste Volkswagens, en dit mag beskryf word as die mees ”geliefde” en die ikoon van die Volkswagen produkte wat op die pad te sien is, is…

Mbeki kritiseer ANC kandidatelys

Die voormalige ANC president, Thabo Mbeki, het sy politieke party skerp gekritiseer oor die kandidatelys vir die verkiesing van 8 Mei vanjaar. Hy heet in ’n onderhoud met die :”Sunday…

Sjina en Asië kry miljard se transaksies

Die Sjinese President Xi Jinping sê meer as $64 miljard se waarde in goedere is in transaksies betrokke en kontrakte onderteken tydens Sjine se nuwe inisiatief. Die sogenaamde “Belt &…

Wêreld Nuusflitse

Australië Premier Schott Morrison het beloof om strenger maatreëls in te stel teen toelating van onwettige immigrante en vlugtelinge indien hy op 18 Mei weer verkies sou word om die…

Staking laat duisende passasiers gestrand

Uit Stockholm word berig dat ’n staking van die Sweedse SAS lugredery se vlieëniers gelei het tot di kansellasie van honderde vlugte wat duisende passasiers in uiters moeilike omstandighede gelaat…

Sikloon tref Mosambiek teen 280 km per uur

Sikloon Kenneth het die noordelike provinsie van Mosambiek met ’n geweldige slag getref toe dit Vrydagnag teen 280 kilometer per uur die kus bereik het. Binne enkele minute is aangekondig…

Soedan kiesers bestorm militêre basis

Woedende kiesers het in duisende saamgekom en ’n massa optog na die Minister van Verdediging gehou om weereens te eis dat hulle ’n demokratiese verkiesing moet hou om ’n burgerlike…

Kim soek verligting met sanksies

Ingeligte bronne in Europa sê die besoek van Kim Jong-un van Noord-Korea aan President Vladimir Poetin, het hoofsaaklik gegaan oor sanksies wat Rusland moet probeer verlig. Kim het kort voor…

Trump beoog nuwe wapen ooreenkoms

Die Amerikaanse president, Donald Trump, beoog om ’n nuwe ooreenkoms met Rusland en Sjina aan te gaan om die nuwe wapen wedloop te voorkom. Die president het sy regering versoek…

Sri Lanka dood Islamitiese terroriste leier

Zahran Hashim, die leier van die Islamitiese terreurgroep wat verantwoordelik gehou word vir die dood van honderde mense in Sri Lanka is klaarblyklik doodgeskiet. Die land se president, Maithripala Sirisena,…

Amplats se verliese weens beurtkrag

Eskom se beurtkrag in die afgelope maande het Anglo American Platinum (Amplats) in ’n posisie gehad dat hy nie kon produseer nie. Die myngroep kon nie die 92,000 onse metaal…

Tweede sikloon tref Mosambiek

Met die tweede sikloon wat Mosambiek verlede nag getref het, word ’n erger toestand verwag as wat die eerste keer skade en ontwrigting veroorsaak het. Die tweede sikloon is so…

OB wil Gordhan se naam “skoon” kry

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, sê sy het slegs probeer om Minister Pravin Gordhan se naam “skoon” te kry om daarmee ’n geskil tot ’n einde te bring. Mkhwebane beweer…

Oekraïne verwerp Russiese taal

Die Parlement van die Oekraïne het wetgewing deurgevoer wat die taal van die Oekraïne as die amptelike landstaal verklaar en Russies verwerp. Kenners wys daarop dat dit ingrypende veranderinge meebring…

SA word gestraf met sukkelende Rand

Suid-Afrika word swaar gestraf met die Rand wat al verder verswak teen die belangrikste betaalmiddele soos die Pond, Dollar en Euro. Die swakker Rand maak die handel met buitelandse instansies…

Munisipaliteit skuld werkers R100 miljoen

Die Vrystaatse Kopanong munisipaliteit (omgewing van Edenburg en Trompsburg) skuld sy werknemers sowat R100 miljoen aan pensioen-, mediesefonds-, en versekerings polisse. Te midde van klaarblyklike bewyse daarvoor, het die Valke…

TLU SA nie beïndruk met Ramaphosa

  TLU SA is glad nie beïndruk met President Cyril Ramaphosa se pleidooi aan wit jongmense om in die land te bly nie. Tot dusver lewer hy net verkiesingspraatjies wat…

“Vrede Melkplaas” verhoor begin

Die omstrede projek van die sogenaamde werkskepping met ’n suiwelboerdery net buite die Vrystaatse dorp Vrede, se openbare verhoor het begin met die Openbare Beskermer op die voorpunt. Na wat…

Nog ’n VSA Demokraat teen Trump

Die voormalige Visepresident, in die Barack Obama regering, het aangekondig dat hy die stryd gaan aanknoop teen President Donald Trump in die 2020 presidentsverkiesing van Amerika. Die linkse politikus, Joe…

Miljoene onbeskerm teen masels

Sowat 170 miljoen kinders in die wêreld het die eerste doses entstof nie ontvang in die stryd teen masels nie. Sedert 2010 tot 2017 is daar talle minderjariges wat nie…

Skotland neig na onafhanklikheid

Skotland se Eerste Minister, Nicola Sturgeon, het gesê die regering van Skotland sal die nodige eerste stappe doen vir die hou van ’n referendum oor onafhanklikheid. Sy het daarop gewys…

Kim Jong-un arriveer in Rusland

Die kommunistiese diktator van Noord-Korea, Kim Jong-un het in Rusland aangekom op sy besoek van drie dae, wat ook ’n besoek aan President Vladimir Poetin insluit. Kim en Poetin sal…

Johannesburg gee R20 miljard

Meer as 6,000 wooneenhede gaan oor die volgende agt maande gebou word in Johannesburg, hoofsaaklik vir studente se behuising. Dit blyk dat die middestad, wat oorgeneem is deur onwettige immigrante,…

Nuusflitse

Brandstof prys vooruitsig Die daling in die Rand se waarde asook die hoë olieprys kan beteken dat motoriste in Mei  ‘n verdere verhoging van R0-51 per liter sal  moet absorbeer. …

Stilhou gevaarlik op die N4 snelweg

Motoriste word gewaarsku dat boewe bedrywig is op die N4 – Oos snelweg op die Cullinan/Rayton afrit en die Diamond Hill tol-plaza. Vyf voertuie se bande is in die vroeë…

Carel Boshoff dalk skuldig aan korrupsie

Die man wat tans op die voorpunt beweeg by die blanke dorpie, Orania, Carel Boshoff, word beskuldig daarvan dat hy betrokke is by korrupsie. Die beskuldigings draai glo om sy…

Verander Tukkies se naam

Simion Mokwena, verbonde aan Unisa, het ’n brief gerig tot die rektor van die Universiteit van Pretoria waarin het die hoof aanmoedig om die instelling se naam te verander. Hy…

Nasionalisering van Reserwebank sinneloos

Die voormalige ANC president, Thabo Mbeki, het ook toegetree tot die debat onder swartmense oor die moontlikheid van nasionalisering van die Suid-Afrikaanse Reserwebank. Mbeki het gesê die stap is sinneloos,…

Mars kry ook “aardbewings”

Anders as wat voorheen die mening van wetenskaplikes is, kry mars ook Narsbewings (aardbewings op Mars) en is nou vir die eerste keer vasgestel met die hulp van die ruimtetuig…

rolex replicas for sale