Wêreld se grootste onderwater restaurant open

Europa se eerste en die wêreld se grootste onderwater restaurant is pas geopen waar die eerste Noorweërs besoek gebring het uit blote nuuskierigheid.

Die restaurant in Lindesnes is vyf meter onder die water bied dinees van hoë gehalte terwyl kliënte na di verbygaande seelewe kan kyk.

Die “Under” restaurant (wat “wonder” in Noorweegs beteken, het verlewe week sy “dure” vir kliënte oopgemaak vir die 100 familielede en vriend van die eienaars wat die eerste kliënte is, maar die betaal-kliënte sal eers in April die voorreg kan geniet om die eksotiese disse te verorber terwyl hulle na die seelewe kan kyk. 

Kenners is dit eens dat die restaurant mense vanoor die wêreld sal kry om die aardige ervaring te beleef.