Ramaphosa se onkunde

Tydens ‘n grond-eise seremonie waar twee families se grond aan hulle terug gegee is, het die president van die land weer verval in tipiese Afrika onkunde.

Volgens Ramaphosa is uitlanders(blankes) toe hulle in Suid Afrika aangekom het,  met ope arms ontvang.

Die Blankes, is voorsien van voedsel, vriendskap en grond maar dit was glo nie genoeg nie.  Toe het die Blankes, volgens Ramaphosa  die swartes se grond kom steel.

Wie was in 1652 in die Kaap met Jan van Riebeeck se koms?

Wie het die Boere op die Oos-grens vermoor?  Wie het die trekkers by Bloedrivier aangeval ?.  Wie moor tans die Afrikaner Boere uit op hul plase?  Waarnemers meen leuens bly leuens,  of die president van die ANC dit in die buiteland uiter of alhier, sy geloofwaardigheid daal elke dag verder.