Prasa hoof bedank skielik

Die Hoof Uitvoerende Beampte van Passenger Rail Agency of SA (Prasa), ht skielik sy bedanking aan die Raad oorhandig, en sy uittrede beteken glo sy onmiddellike uittrede.

Sibusiso Sithole se bedanking kom slegs nege maande nadat hy in die pos aangestel is, en die onverwagse bedanking het menige s wenkbroue in die sakesektor gelig.

Die Raad van Direkteure het bevestig dat die bedanking ontvang en deur die Raad aanvaar is.

Sithole is verlede jaar aangestel in die plek van Mthuthuzeli Swartz.

Foto – Sibusiso Sithole