SpaceX se nuwe kapsule kom tuis
Die nuut ontwikkelde ruimte kapsule van SpaceX, die “Crew Dragon,”het veilig neergeplons op die plek waar hy in die Atlantiese Oseaan moes land. Die onbemande kapsule wat wel ’n pop…
Die nuut ontwikkelde ruimte kapsule van SpaceX, die “Crew Dragon,”het veilig neergeplons op die plek waar hy in die Atlantiese Oseaan moes land. Die onbemande kapsule wat wel ’n pop…
Die regering in Finland, onder leiding van die Eerste Minister, Juha Sipila, het onverwag en tot skok van die kiesers, sy regering se bedanking aangekondig. ’n Woordvoerder van die premier…
Met ’n vinnig naderende datum van uittrede uit die Europese Unie, en ’n onwillige Britse parlement wat weier om ’n ooreenkoms goed te keur vir uittrede, word Premier may se…
Die Amerikaanse Demokratiese Party se “opkomende ster”, wat ook ’n Moslem gelowige is, het nou ’n verleentheid geword vir die grootste deel van die party se politici. Die Moslem, Ilhan…
Michael Cohen, die vorige advokaat van President Donald Trump, het aangekondig dat hy die Trump organisasie gaan dagvaar vir ’n bedrag van bykans $2 miljoen. Hy beweer dit word gedoen…
Paul Manafort, die voormalige hoof van President Trump se verkiesingsveldtog, is deur ’n Amerikaanse hof vier jaar tronkstraf opgelê. Die vervolging kom nadat die spesiale ondersoeker, Robert Mueller, in sy…
Chaos het losgebars in die hoofstad Caracas toe die stad skielik in algehele duisternis gelaat is vir meer as vier uur terwyl mense terugkeer huis toe na ’n dag se…
27 Februarie en 2 Maart 2019 is groot dae. Februarie is altyd ‘n belangrike en opwindende maand by CVO Skool Pretoria. Hierdie jaar was dit weer so aangesien nie net…
Dit blyk of die huidige ANC president, Cyril Ramaphosa, waarskynlik nog op ekonomies terreine ’n swakker leier is as sy voorganger, Jacob Zuma. Dit is die mening van ’n anonieme…
Die bankrot kragvoorsiener van Suid-Afrika, wat reeds miljarde Rand uit die belastingbetalers se sakke gesteel het, het weereens sy sin gekry. Die swak regeerders van die land het geswig en…
Absa Bank wil glo herstruktureer wat talle takkantore sal beïnvloed, maar wat ook die poste van sowat 800 mense kan beïnvloed. Die Bank het die afgelope dekade skerp agteruit gegaan…
’n Landswye tekort aan lewensnoodsaaklike entstof wat voorkomend is vir Witseerkeel asook ’n entstof ter voorkoming van klem in die kaak. Die tekort het ouers nie net gefrustreerd gelaat nie,…
Meningsopnames wat deur die linkse media gedoen is, dui daarop dat die regerende ANC die Gauteng provinsie kan verloor. Die peiling toon glo dat die ANC sowat 7.4% van sy…
\ Eskom nie geprivatiseer Ramaphosa het aangekondig dat die herstrukturering van Eskom nie sal lei tot die privatisering van die instansie nie Wat die koste gaan wees vir die drie-deling…
Die Zoeloe koning, Goodwill Zwelithini, ontvang in die nuwe begrotingsjaar ’n bykomende R9 miljoen wat sy totale ontvangste op R66 miljoen te staan bring. Berekeninge toon dat sy begroting oor…
Die Russiese telekommunikasie entiteit MTS se woordvoerder het gesê hulle sal honderde miljoene dollar betaal om die korrupsie skandaal se knelpunte uit die weg te ruim. Die Russiese leier in…
Duitsland se Minister van Buitelandse Sake, Heiko Maas, het skerp gereageer op die aankondiging van Venezuela dat die Duits ambassadeur die land moet verlaat. Die minister ondersteun ook die tussentydse…
Die nasionalistiese regering in Italië het sowat R120 miljard bewillig om armoede in die land te bestry asook ’n projek te begin om werkloosheid uit te skakel. Die beoogde projek…
Die waarskuwing van die Europese Volksparty aan die Hongaarse Eerste Minister, Viktor Orban, het veroorsaak dat sy party skerp gereageer het op die dreigement om geskors te word. Lidmaatskap van…
Die reus in digitale produkte, Huawei, van Sjina het sy mes bejoorlik in vir die Amerikaners nadat die Trump-regering die maatskappy se finansiële hoof gearresteer het weens beweerde spioenasie. Die…
Die Duitse ambassadeur in Venezuela, Daniel Kriener, is aangesê om die land te verlaat binne 48 uur. Hy word daarvan beskuldig deur die president van die land, Nicolas Maduro, dat…
’n Lid van die Amerikaanse Kongres, die 37 jarige Ilhan Omar, is ’n verteenwoordiger van die vêr linkse Demokratiese Party, maar raak al meer ongewild onder haar partygenote. Die Moslem…
Duitse werkers het aan die wereld se arbeiders ’n positiewe voorbeeld gestel met hulle hardwerkende gesindheid wat in 2018 getoon het hoe ’n land se ekonomie met produktiwiteit versterk word….
Limpopo se LUK van Gesondheid, Phophi Ramathuba, word daarvan beskuldig dat sy junior dokters bevorder om guns te wen by Vakverbonde. Senior medici in Limpopo is ongelukkig oor die bevordering…
Akademiese programme is by alle kampusse van die Tshwane Universiteit van Tegnologie gestaak en studente is beveel om koshuise te ontruim. Vrese bestaan glo vir studente en personeel se veiligheid….
Bykans 60% van die brandstof prys gaan nou aan belastings en heffings vir die bankrot staat van Suid Afrika. Belasting het volgens waarnemers die hoogte ingeskiet sedert 2008 toe die…
Victor Senna, wat deur Beko Cele aangestel is as waarnemende hoof van die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat (OPOD), het nie die nodige sekuriteit klaring vir die pos nie. Dit is…
Valke slaan toe in Rustenburg Die plaaslike munisipaliteit is deur die Valke “besoek” in verband met tender bedrog ter waarde van R 85 miljoen. Amptenare en diensverskaffers is na bewering…
’n Ligte vliegtuig moes noodgedwonge Woensdag ’n noodlanding doen op die N1 snelweg ten noorde van Pretoria. Die vliegtuig wat onklaar geraak het, kon daarin slaag om neer te stryk…
TLU SA betreur die pogings van bepaalde rolspelers in die bedryf wat deurlopend probeer om die landbouer, en veral kommersiële boere, in Suid-Afrika te diskrediteer en in ‘n swak lig…
In Duitsland is gerugte die nek ingeslaan dat dit slegs die werkloses, die arm mense en die swak opgeleide mense, en die bejaardes is wat vir die nasionalistiese Alternatief vir…
Satelliet waarnemings toon duidelik dat die kommunistiese Noord-Korea sy kernwapen missiel program hervat het voordat die onderhandelings met Amerika misluk het. Kenners wys daarop dat die herbou van ’n aanleg…
Nog nooit in die bestaan van die Europese Unie het ’n staatshoof of ’n Eerste Minister hom in ’n brief gewend tot al die mense van die EU lidlande nie….
Die nasionalistiese Eerste Minister en sy politieke party kry nou die wind van voor uit die konserwatiewe geledere in die Europese Parlement. Premier Viktor Orban’ en sy Fidesz Party staar…
Met die inhegtenisneming van een van Sjina se top amptenare van die Huawei maatskappy, het die kommunistiese land waarskynlik besluit om Kanada dubbel te straf vir die daad. ’n Voormalige…
Die Amerikaanse president, Donald Trump, is besig om maatreëls te tref sodat handelsterme vir Indië en Turkye belas sal word wat miljarde dollar se uitvoere beïnvloed. Indië het blykbaar nagelaat…
Die Sweedse motorvervaardiger Volvo, het bekendgemaak dat hy sy voertuie vanaf 2020 gaan instel op ’n maksimum snelheid van 180 km per uur. Die vervaardiger sê alhoewel die snelheidsperk wat…
Twee lede van die Pretoriase Metro Polisie is in hegtenis geneem nadat ‘n gesteelde voertuig in hul besit gevind is. Die voertuig wat in Eldoraigne gesteel is, is opgemerk by…
Barbara Creecy, Gauteng se Finansiële LUK, het aangekondig dat haar regering ‘n gesamentlike projek met die privaatsektor gaan befonds wat lokasie entrepreneurs sal help. Die projek is bedoel om fondse…
Drie leerlinge in De Deur is geskors nadat hulle ‘n mede leerling verkrag het tydens ‘n “induksie” kamp waar leerlinge die kultuur van die skool aangeleer moes word. Panyaza Lesufi…
Die EFF gaan daarop aandring dat die Kaapse Internasionale Lughawe se naam verander moet word na die Winnie Mandela Internasionale Lughawe. Sy het internasionaal berug geword met haar goedkeuring van…
Gedurende 2018 het die land ’n gemiddelde groeikoers van minder as 1% getoon, en in die laaste kwartaal was dit die landbou wat die wa deur die drif moes kry…
Die 45-jarige Robert Masuku het sedert 1994 sy kruisie getrek tydens die verkiesings, maar nou het daar ’n nuwe wending gekom. Die Departement Binnelandse Sake het hom meegedeel dat hy…
Wetenskaplikes het na jare se navorsing gevind dat die HIV virus vernietig kan word in ’n besmette persoon deur die beenmurg te vervang. Twee gevalle is reeds gedoen en in…
Etlike weke nadat president Donald Trump gewaarsku het dat die VSA sal onttrek uit die Internasionale Kernverdrag het Rusland aangekondig dat hy nou amptelik uit die ooreenkoms onttrek. Dit volg…
Televisiekameras was vir etlike ure doodstil gerig op die vliegtuig waarin Juan Guaido sy terugreis na Venezuela onderneem het. Die jong leier het per vliegtuig op die Simon Bolivar lughawe…
Die vêr linkse, en selfverklaarde sosialis, Senator Bernie Sanders, van die Demokratiese Party in Amerika wil graag die land se president word. Hy is waarskynlik die eerste senator wat vir…
Lede van die Italiaanse Demokratiese Party hoop om ’n beter vertroning te lewer nadat hulle ’n nuwe leier gekies het tydens die afgelope naweek se konferensie. Van Nicola Zingaretti, word…
Lede van die opposisieparty in Hongarye is ontsteld oor die Eerste Minister, Viktor Orban, se politieke party wat met plakkate in die strate, die spot dryf met Europese Unie leiers….
Die jaarlikse gesamentlike militêre oefening van Amerika en Suid-Korea wat deurgaans ’n sielkundige uitwerking gehad het om die kommunistiese regime van Noord-Korea, is gestaak. Die oefening wat met vegvliegtuie, oorlogskepe,…
Nuutste kommentaar