Monthly Archives: March 2019

Geweeg en te lig bevind

Mené, mené, tekél ufarsin – dit was die skrif aan die muur vir Belsasar van die Bybel.  God het hom geweeg en te lig bevind.  Na die Ramaforie uitgeloop het…

Nuusflitse

Transformator vernietig in brand ‘n Transformator by ‘n substasie in Klaarwater, Natal,  is vernietig in ‘n brand wat daartoe gelei het dat inwoners in die omgewing sonder krag gelaat is. …

Skoo-geweld in Mondeor

‘n Graad 11 leerling van die Mondeor Hoërskool is buite die skool doodgesteek, waarskynlik met ‘n mes.  Drie leerlinge van ‘n naby geleë skool is volgens kamera beeldmateriaal op die…

Korrup, korrupter, genomineerde

Die ANC het sy nasionale lys van kandidate bekend gemaak vir die komende verkiesing. Waarnemers se mening is dat dit skynbaar punte tel as jy by beweerde korrupsie betrokke was. …

Sakevertroue op nuwe laagtepunt

Sakelui se wantroue in  ANC president Cyril Ramaphosa en sy regering word weerspieël deur ‘n verslag van Rand Mechant Bank. Volgens die verslag het die algemene sakevertroue gedaal tot ‘n …

Rusland herdenk anneksasie van Krim gebied

Vyf jaar nadat die Krim gebied deur Rusland geannekseer is, het die Russiese Sentrale Bank ’n gedenk muntstuk gedruk om die geleentheid feestelik te vier. Die Krim is ’n deel…

Nog weerstand teen Boeing

Die Europese Lugvaart Veiligheid Agentskap het nou ook toegetree teen Boeing en ’n amptelike verbod geplaas op Boeing 737 Max 8 vliegtuie in die Europese lugruim. Die optrede volg kort…

Theresa May verpletterend verslaan

Parlementslede van die Verenigde Koninkryk het gestem teen die Eerste Minister, Theresa May, se jongste voorstelle vir uittrede uit die Europese Unie. Die parlementslede het met 391 stemme teen haar…

Islamitiese Staat vegters hensop

Die terroriste vegters van die Islamitiese Staat in Sirië en Irak wat groot dele in die lande beheer het, het hulleself oorgegee aan die koalisie magte wat onder leiding van…

Duitsland tree in tussen Afghanistan en Pakistan

Kort nadat Heiko Maas, die Duitse Minister van Buitelandse Sake ’n besoek aan Afghanistan gebring het, het hy Pakistan besoek met die doel om die spanning tussen die twee lande…

Volkswagen realiseer groot wins

Die Duitse motorvervaardiger Volkswagen het aangekondig dat sy wins vir die 2018 boekjaar €12.15 miljard beloop. Die reuse wins van Volkswagen kom nadat menige probeer het om die vervaardiger te…

Duitsland vierde as wapen verskaffer

Die vraag na wapens in die Midde-Ooste is so groot dat dit klaarblyklik nie moontlik is vir die VSA om aan al die behoeftes te voorsien nie. Dit het tot…

Premier May se voorstelle verwerp

Die Britse Eerste Minister het vir ’n tweede keer ’n nederlaag gekry in die parlement toe haar nuwe voorstelle vir uittrede uit die Europese Unie verwerp is. Met die tweede…

Kraanwater van SA onveilig

Dit is onveilig om kraanwater te drink in Suid-Afrika, en toeriste word gewaarsku om nie rou kraanwater in te neem nie. Dit is die advies wat ’n vakansie agentskap Globe…

Nuusflitse

Eskom sukkel voort Bykans elke dag waarsku Eskom die publiek dat daar krag onderbrekings gaan wees weens hul onvermoë om kragstasies in stand te hou en die plundering van fondse…

Bosasa wil likwidasie omkeer

Die omstrede Bosasa,  nou African Global Operations,  is tans besig om ‘n aansoek te bring om die vrywillige likwidasie waarvoor hul aansoek gedoen het, om te keer. Die besluit om…

SABC kry nog belasting geld

Met die komende verkiesing wat voorlê het die ANC regering waarskynlik  besluit om weereens hul spreekbuis, die SABC, geldelik te help . Dit volg nadat die hoof van die uitsaaier,…

Boeing vervaardiger sê les op

Aanvanklik was dit Sjina en Ethiopië wat besluit het om sy Boeing &37 Max 8 passasiersvliegtuie te onttrek van enige vlugte totdat die ontledings gedoen is in die twee swart…

Bankrot SABC is SA se verleentheid

Die ongewilde SABC het met sy jongste ekonomiese tekorte nog een van SA se verleenthede geword wat in die rys staan saam met Eskom en talle ander entiteite. Die sogenaamde…

Die Vakbond se blapse

Toe die sukses van Radio Pretoria te veel geword het vir die multikulturele Solidariteit vakbond, het hy met sy na-aap storie begin. Eers is probeer om ’n “internet radio” te…

VSA onttrek diplomate uit Venezuela

Die Verenigde State sal nog hierdie week die oorblywende diplomate in sy ambassade in Venezuela terugtrek as gevolg van die haglike toestand in die land. Die inligting is pas deur…

VSA beveel Boeing om regstelling te maak

Die Amerikaanse Lugvaartowerheid het die Boeing maatskappy beveel om onverwyld aanpassings te maak op sy Boeing 737 Max 8 vliegtuie. Die VSA beskik oor ’n splinternuwe Model 737 Max 8…

Puigdemont dalk in Europese Parlement

Tans woonagtig in België, is Carles Puigdemont, blykbaar ’n gunsteling om verkies te word as lid van die Europese Parlement. Die inligting is pas vrygestel deur sy politieke party in…

Guaidó eis noodtoestand vir Venezuela

Juan Guaidó, die selfverklaarde tussentydse president van Venezuela vra dat die land ’n noodtoestand uitroep om die chaos te beheer. Hy sê die massiewe kragonderbreking wat die grootste deel van…

Nasionaliste kan verdubbel in EU parlement

Die nasionaliste kan hulle verteenwoordigers verdubbel in die Europese Parlement volgens ’n peiling wat pas gedoen is in lidland. Die Parlementêre verkiesing wat in Mei plaasvind, het leiers soos president…

Facebook wil fop nuus beperk

Die sosiale netwerk van Facebook het aangekondig dat hy ’n reeks maatreëls in plek gaan kry om die euwel van fop nuus te bestry. Die disinformasie wat tans op veral…

Premier May bereik deurbraak met EU

Die Britse Eerste Minister, Theresa May, het aangekondig dat ’n deurbraak gemaak is om Brexit af te handel, en hoop die Britse parlement sal haar nuwe voorstelle aanvaar. Die tyd…

OVK ondersoek Bosasa fondse aan ANC

Die Onafhanklike Verkiesings Kommissie (OVK) gaan ondersoek instel na beweerde befondsing deur Bosasa van ANC verkiesings. Bewerings word gemaak dat Bosasa meer as R6 miljoen geskenk het aan die ANC…

Nuusflitse

Comair onttrek Boeing 737-8 Na die Etiopiese vliegongeluk  het Comair besluit om die Boeing 737-8  te onttrek uit sy floot. Drie ander internasionale rederye het ook die Boeings onttrek as…

Beleggings Korporasie blaas miljoene

Die vorige hoof van Risiko en Nakoming by die Openbare Beleggings Korporasie (OBK), Paul Magula, het voor die OBK se Kommissie van Ondersoek getuig hoe miljoene spandeer is op ‘n…

Zuma, spioene en die ANC

Die  geveg tussen Ramaphosa en Zuma is lank nie verby nie. Die kantoor van die president het die naweek ‘n verslag bekend gestel wat verdoemende getuies bevat teen Zuma, David…

So dom was Eskom

Die Amerikaanse maatskappy wat die Kusile Kragstasie in Oos-Transvaal ontwerp het, het ’n blanko tjek van Eskom ontvang wat die ontwerpers R12 miljard wins besorg ht. Die kragstasie is opgerig…

Griep – wanneer kom die epidemie

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) van die Verenigde Nasies het ’n allesomvattende wêreld plan opgestel om ’n volgende griep epidemie te voorkom. Die plan word beskou as die mees omvattende…

Neil Barnard eis sy pond vleis

Die voormalige Suid-Afrikaanse spioen, Neil Barnard, eis miljoene Rand van die Staat Veiligheidsraad omdat Jacob Zuma sy kontrak na bewering verleng het. Barnard beweer glo dat die vorige president sy…

Boeing 737 vliegtuie staan onbenut

Nadat die tweede nuwe Boeing 737 binne enkele maande na mekaar neergestort het, is verskeie lande nou versigtig en wil nie hulle Boeing 737 vliegtuie gebruik nie. Die binnelandse lugvaart…

CNN gedagvaar vir miljoene dollar

Die vêr linkse, anti-Trump nuus kanaal CNN in die VSA het hierdie keer met sy leuens in beriggewing blykbaar te vêr gegaan. ’n Berig wat vir twee dae aaneen uitgesaai…

Trump en Bolsonaro bespreek Venezuela

President Jair Bolsonaro van Brasilië en President Donald Trump is beide sterk ondersteuners van die selfverklaarde tussentydse president van Venezuela, Juan Guaido, wat dan ook die middelpunt van die twee…

Sjinese uitvoer handel val dramaties

Terwyl die Sjinese hulle Nuwejaar Feesvieringe aan die begin van Februarie gehad het, het die een skok op die ander die mark analiste getref en moes hulle erken dat die…

Hof beslis Duitse spioene is verkeerd

Die Duitse Intelligensie Agentskap het erken dat hulle nie kan sê die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland is ’n gevaar vir die land se veiligheid nie. ’n Regter het beslis dat…

“Fop Nuus” strafbaar in Rusland

Die regering van President Vladimir Poetin het aangekondig dat wetgewing aangeneem is wat fop nuus as ’n ernstige oortreding sal beskou en strafbaar wees met boete en selfs tronkstraf. Die…

Moslem as Duitse kanselier?

’n Nuwe debat is in Duitsland ontketen na aanleiding van die duisende Moslems uit ander lande wat nou as permanente burgers in die land aanvaar is. Een van Kanselier Merkel…

Sukses of mislukking

Toe die Afrikanervolk in sy grootste armoede en ellende verval was as gevolg van die Verskroeide Aarde beleid van die Britte tydens die Tweede Vryheidsoorlog, was daar volksleiers wat koers…

NG Kerk voor dilemma

Nadat die NG Kerk in 2016  ‘n 180 grade omkeer gemaak het met hul siening rondom selfde geslag verhoudings het die Hooggeregshof nou gekom en uitspraak gelewer dat die kerk…

City Power werknemer afgedank

‘n Werknemer van City Power is afgedank nadat hy skuldig bevind is aan wangedrag en sameswering met kontrakteurs. Hy het glo betalings gefasiliteer vir werk by die Eldorado Park substasie…

Eskom baas en R800 miljoen kontrak

Dit blyk dat Matshela Koko, vorige hoof van Eskom, ‘n kontrak van R6,5 miljard gewaarborg het indien hulle die maatskappy ‘n subkontrak sou gee aan ‘n maatskappy wat gedeeltelik deur…

Ramaphosa se onkunde

Tydens ‘n grond-eise seremonie waar twee families se grond aan hulle terug gegee is, het die president van die land weer verval in tipiese Afrika onkunde. Volgens Ramaphosa is uitlanders(blankes)…

Ramaphosa ‘n tweede Mugabe

President Cyril Ramaphosa het op tipiese Robert Mugabe wyse uitgevaar teen Westerse moondhede en gesê dat die ANC/regering nie marionette sal wees van Westerse moondhede nie. Nie net moet onderwys…

Lesufi erken Blanke skole is beter

In sy pogings om die Departement van Onderwys se inmenging in skolier plasings te regverdig het die LUK van Onderwys in Gauteng die een groot blaps gemaak sonder dat hy…

Motor rubriek – Suzuki Jimny GLX m/t

Gedurende November 2018 is dit bekend gemaak dat die nuutste Suzuki Jimny binnekort in SA beskibaar gaan wees en getrou aan sy aard het dit dan ook gebeur. Dit is…

Wit Huis: Nog twee seniors bedank

Dit is nie President Donald Trump se swak menseverhoudings wat daartoe bygedra het dat nog twee sleutel persone in die Wit Huis hulle bedankings ingehandig het. Die voormalige uitvoerende hoof…