Monthly Archives: March 2019

Rusland stuur vliegtuie na Venezuela

Die stryd om Venezuela het nou ’n internasionale stryd geword met President Nicolas Maduro wat hom tot Rusland wend om die isolasie te bowe te kom. Rusland het homself verbind…

VSA: Mueller ondersoek baar muis

Die spesiale ondersoeker, Robert Mueller, wat ook ’n voormalige FBI direkteur was, het na bykans twee jaar se ondersoekwerk na die Russiese inmenging in die Amerikaanse presidentsverkiesing bitter min gevind…

Suid-Amerikaanse state bereik nuwe ooreenkoms

Die staatshoofde en politieke leiers in die Suid-Amerikaanse state het die naweek byeen gekom en ’n nuwe blok gestig vir die gebied. Brasilië, Argentinië en Chile het die leiding geneem…

Duitse president waarsku teen nasionalisme

Duitsland se links-liberale president, Frank-Walter Steinmeier is daarvan oortuig dat die “terugkeer na nasionalisme” nie die antwoord is op die wêreld van môre nie. Hy erken egter dat Europa verenig…

Kommunis Kim trek weg van Suid-Korea

Die kommunistiese leier van Noord-Korea het weereens sy onbetroubaarheid getoon toe hy sonder opgaaf van redes, sy personeel onttrek het uit die grens kantore by Kaesong. ’n Woordvoerder van die…

Nederland kry tweede nasionalistiese party

Nog ’n Anti-Europese Unie politieke party het in Nederland opgespring, en beskik glo oor al die eienskappe om Nederland se tweede grootste politieke party te word in die Senaat. Die…

Wêreld se grootste onderwater restaurant open

Europa se eerste en die wêreld se grootste onderwater restaurant is pas geopen waar die eerste Noorweërs besoek gebring het uit blote nuuskierigheid. Die restaurant in Lindesnes is vyf meter…

Verskeie lande wil Eskom help

\ Die New Development Bank(NDB)  beplan om soveel as R11,2 miljard aan Eskom te leen om infrastruktuur projekte te finansier.  Die NDB word gerugsteun deur die  Brics-lande wat bestaan uit…

Nuusflitse

Newcastle burgemeester in hegtenis Ntuthoko Mahlaba is in hegtenis geneem op klagtes van moord. Hy is die huidige ANC burgemeester van Newcastle.  Hy is die derde burgemeester in Natal wat…

Eskom was in Fase 6

Alhoewel die krag-onderbreker, by name Eskom, die een liegstorie na die ander verkondig, is dit vir verbruikers baie duidelik dat Fase 6 Donderdag toegepas is. Verbruikers sê Eskom is nie…

Motor rubriek – BMW X4 xDRIVE20d Steptronic

BMW is bekend vir die “X” reeks en dit is baie gewild onder motor entoesiaste. Die nuwe X4 met die luikrug bakwerk, gaan heelwaarskynlik ‘n wenner wees want verskeie veranderings…

ANC beveg Steve Hofmeyr

Die ANC se Panyaza Lesufi in Sentraal Transvaal se hy het indringend met die Hoof Uitvoerende Beampte van Toyota SA gesprek gevoer met die versoek om Steve Hofmeyr se borgskap…

Jeff Radebe se olie transaksie

Jeff Radebe, die Minister van Energiesake, is na bewering in Suid-Sudan besig met  ‘n $1 miljard olie transaksie.  Sy taakspan het reeds R20 miljoen spandeer vir die beplande olieraffinadery.  Hy…

Madonsela en Zuma het gekonkel?

Die vorige Openbare Beskermer, Thuli Madonsela,  wat so hoog aangeskrewe en aangeprys word, was na bewering deel van Zuma se binnekring oor beleidsbepaling.  Sy was glo ook deel van ‘n…

Miljoene Rand studente skuld afgeskryf

Die regering het aangekondig dat daar R1 miljard beskikbaar is om meer as 50,000 studente se studie skuld af te skryf.  Klaarblyklik is dit skuld wat aangegaan is deur “voorheen…

Ebola virus versprei na stede

Die stad Bunia in die Kongo, is nou die jongste teiken waarna die Ebola virus versprei het en die een miljoen inwoners bedreig. Die eerste pasiënt wat geïdentifiseer is, is…

Kragopwekker se vervanging sloer 5 jaar

Daar is reeds in 2014  begin om die kragopwekker by die Addington Hospitaal te vervang. Die Departement het in 2014 verklaar dat die vervanging in fases sal geskied. Op navraag…

EU se deure staan oop vir Britte

Kanselier Angela Merkel van Duitsland het in haar rede gesê sy is oop vir samewerking met Brittanje te midde van die land se uittrede uit die Europese Unie. Sy is…

Beloftes, beloftes is diefstal

Cyril Ramaphosa is op sy verkiesingsveldtog besig om orals grond skenkings en beloftes te maak aan kiesers.  Die nuutste is in die Ebenhaëser area buite Vredendal, waar daar aan die…

Google kry reuse boete

Die Europese Unie se reguleerders het die Alfabet maatskappy Google beboet omdat hulle sekere adverteerders geblok het. Die boete van R237 miljard is gehef nadat die internet reus ook verlede…

Australië kap Turkse president

Die Australiese premier, Scott Morrison, het met mening onder die Turkse president Erdogan ingevlieg oor sy onverantwoordelike uitlatings. Erdogan het na die moskee aanval waarby ’n Australiese burger betrokke was…

Speaker belet parlementslid die parlement

Die speaker van die Deense Parlement het een van die land se parlementslede, Mette Abildgaard, gevra om die parlement te verlaat met haar baba. Die speaker het dit baie duidelik…

Parys nou derde duurste woonplek

Die Franse hoofstad Parys deel nou in die titel om een van die wêreld se drie duurste stede te wees waarin mense woon. Hy volg kort op die hakke van…

Anc “vernietig” swart besighede

Die hoof van Business Leadership, Bonang Mohale, het verklaar dat die ANC regering meer swart besighede “doodgemaak” het as die NP tydens hul 46-jaar bestaan. Volgens Mohale is wit onderdrukkers…

Nuusflitse

Die Stem van Suid-Afrika by ‘n sangfees in België Die Boere-Afrikaners se volkslied, Die Stem van Suid-Afrika, is gesing tydens die 82 ste Vlaamse Nasionale Sangfees in Antwerpen.  Die optrede…

Eskom lieg en die regering lieg

Energie deskundige, Ted Blom,  het Eskom beskuldig daarvan dat hul lieg oor hul ontkenning van fase 5 kragonderbrekings. Volgens Blom het Eskom Dinsdag aangekondig dat hul 4, 900 MW krag…

Lynn Brown se duistere optrede

Lynn Brown het 90% van die Raad van Denel vervang. Dit was klaarblyklik lynreg  teen goeie bestuur en praktyk, aldus Martie Janse van Rensburg, ’n vorige Raadslid van Denel. Die…

OB lê klag teen minister

Die Openbare Beskermer(OB) het ‘n kriminele klag gelê teen minister Dipuo Letsatsi-Duba vir haar inmenging in die OB se werksaamhede. Die minister het verlede week ‘n kriminele klag teen die…

SA boere se omstandighede skokkend

Die Europese Parlement, wat bestaan uit 751 verkose lede van die Europese Unie, is geskok oor die omstandighede waaronder boere in Suid-Afrika ‘n bestaan moet maak. Lede van die Europese…

Toename in grondgryp verwag

Met die naderende verkiesing op 8 Mei, kan grondgryp aksies toeneem in ’n poging om tog net nog ’n paar stemme van oningeligtes te bekom. Dit is die mening van…

Stemdag kom nader

Wie ook al lus het om sy stem uit te bring in die komende verkiesing, sal moet kies tussen die 48 politieke partye wat op die lywige stembrief aangebring is….

Duisende dakloos in Mosambiek

Sikloon Idai wat ’n week gelede chaos in Mosambiek veroorsaak het, asook die dood van honderde mense insluit, is die rede waarom duisende Mosambiekers sonder ’n woonplek of heenkome sit….

Brasilië en VSA in nuwe verhouding

Die nasionalistiese President Jair Bolsonaro van Brasilië het n opspraakwekkende besoek aan die Wit Huis gebring wat waarskynlik ’n nuwe dimensie in die twee state se toekoms inlei. Die president…

Roundup onkruiddoder veroorsaak kanker

Die maatskappy Monsanto, wat onlangs oorgeneem is dur Bayer, Duitsland, se bekende produk “Roundup” is volgens ’n Amerikaanse hof, verantwoordelik vir kanker by ’n gebruiker van die onkruiddoder. Die Amerikaanse…

EU sê Britte moet finale besluite neem

  Politici van die Europese Unie (EU) het die Verenigde Koninkryk se parlementslede versoek om nou te besluit wat hulle wil hè. Die EU verwag van hulle duidelike en presiese…

Nog ’n harde slag tref IS terroriste

Die Amerikaans gerugsteunde Koalisiemag in Sirië beweer dat die Islamitiese Staat terroriste in die land uitgewis sal wees nadat die kamp in Baghouz oorgeneem is. Dit is die militante klomp…

Parys polisiehoof vervang weens gewelddadigheid

Michel Delpuech, die hoof van die Parys se polisiediens sal glo vervang word nadat hy met gewelddadigheid teen die Geel Hemde opgetree het. Dit het die Franse Eerste Minister, Edouard…

Wynboere bring interdik teen BLF

Tien applikante, almal wynboere, het ‘n dringende interdik ingedien by die Wes-Kaap Hooggeregshof teen BlackLandFirst. Die aansoek is gebring om BLF te verhoed om plase te beset in die Wes-Kaap….

Nuusflitse

Eskom werkers doen besigheid met die entiteit Pravin Gordhan het bekend gemaak dat meer as  3,000 Eskom werknemers tans handel dryf met die entiteit waarvan slegs 1,000 geïdentifiseer is.  Dit…

Eskom en ANC maak gereed vir fase 5 & 6

Die land staan op die rand van ‘n totale krag ineenstorting of “verduistering” weens Eskom se onvermoë om krag te voorsien. Die ANC regering en Eskom is volgens berigte besig…

Gordhan spartel met Eskom

Minister Pravin Gordhan oorheers die toneel by die Eskom fiasko, en die Minister van Energiesake speel nie eers in die tweede liga nie. Gordhan het aan verslaggewers gesê die regering…

Radebe wil kernkragsentrale aanskaf

Minister Jeff Radebe, tans die ANC se Minister van Energiesake, sê alhoewel alle opsies op die tafel is vir oorweging, is die aankoop van ’n kernkragsentrale die heel belangrikste om…

Beurtkrag het gekom en gaan bly

Met minstens vyf kragsentrales wat bykans geen bydrae lewer tot die opwekking van elektrisiteit nie, kan verbruikers hulle gereedmaak om nog vir lang tye met die euwel opgesaal te sit….

Islamitiese Staat wil wraak neem

Kort na die aanslag op die moskee in Nieu Seeland, het die Islamitiese Staat gedreig dat hy sal wraak neem teen die “leiers van die ongelowiges”. Die dreigement wat nie…

Juan Guaido herstel diplomatieke bande

Die regering van president Nicolas Maduro het alle diplomatieke bande met Amerika verbreek, maar nou het die selfverklaarde tussentydse president, en leier van die opposisieparty in Venezuela toegetree om die…

VSA Demokrate kandidaat werf miljoene dollar

Die omstrede Beto O’Rourke, wat die jongste mededinger geword het om as die Demokratiese Party se amptelike presidentskandidaat aangewys te word, het ’n rekord bedrag ingesamel binne 24 uur. Beto…

Wedvlugduif behaal rekord prys

Twee Sjinese duif liefhebbers moes uiteindelik mekaar die stryd aansê tydens ’n veiling van wedvlugduiwe om die eienaar te word van ’n besondere duif. ’n Nuwe mark het skynbaar oopgegaan…

Kataloniërs eis leiers se vrylating

Duisende ondersteuners van politieke leiers in Katalonië het die naweek in ’n massaoptog geëis dat die leiers uit die tronk vrygelaat moet word. Die politieke leiers wat tronkstraf uitdien weens…

Wêreld veg gesamentlik teen plastiek

Nasies regoor die wêreld het glo merkwaardig saamgestem om ’n geveg te begin teen plastiek besoedeling wat besig is om die natuur op land en see te bedreig. Die lande…

Brandkas vermorsel Inbreker

’n Vermeende inbreker is onder ’n 400 kilogram brandkluis gevind in ’n woonhuis in die Amerikaanse deelstaat Indiana. Die Polisie Departement van die streek sê hulle het ’n oproep ontvang…