Nuusflitse

Polisiebeampte geskiet

‘n Polisie beampte is in ‘n kritieke toestand nadat ‘n polisie voertuig in ‘n lokval was terwyl gevangenis vervoer is tussen Vryheid en Nongoma in Natal.  Die vyf verhoor afwagtende prisoniers is op vrye voet terwyl die polisiebeamptes se vuurwapens afgeneem is.

Individue het “bietjie’ gevat

Ron Davies, die Minister van Handel en Nywerheid, het tydens ‘n funksie voor die Kaapstadse Persklub verklaar dat  niemand doelbewus Eskom gesaboteer het nie maar dat individue die geleentheid gesien om “ietsie” hier en daar  “te vat”.  Tog sê hy dat die individue wat by bedrog betrokke was uitgewys en vervolg moet word.