Nuusflitse

Comair onttrek Boeing 737-8

Na die Etiopiese vliegongeluk  het Comair besluit om die Boeing 737-8  te onttrek uit sy floot. Drie ander internasionale rederye het ook die Boeings onttrek as voorkomende maatreël.

Natal Streeks-hof president geskors

Eric Nzimande se voorlopige skorsing is bevestig deur die Nasionale Raad van Provinsies en is daarvan beskuldig dat hy ‘n hoofrol vervul het in ‘n bedrieglike seksie waar landdroste,  aanklaers en polisie offisiere saamgewerk het met kriminele sindikate om die regstelsel in die provinsie te ondermyn/beheer.

Maluti bestuurders gevang

Nog twee senior beamptes van die Maluti-a-Phofung munisipaliteit is gearresteer vir beweerde bedrog ter waarde van R4,6 miljoen. Dit bring die totaal op 7 te staan wat in die hof sal verskyn op klagtes van bedrog en korrupsie.  Die twee is die HFB Nrateng Khumalo en Uitgawe bestuurder Diakanyo Khampepe.