Nuusflitse

Afgedank

Die Tshwane stadsraad se burgemeester het sy woordvoerder, Samkelo Mgobozi, afgedank met onmiddellike effek.  Sy aanstelling was glo onreëlmatig en sy salaris betalings  dui op onreëlmatige uitgawes.

Brandstofprys styg – Maak vol

Brandstof styg Woensdag 6 Maart met petrol wat verhoog met R0-74 en diesel tussen 91 en 93 sent per liter.