Lesufi erken Blanke skole is beter

In sy pogings om die Departement van Onderwys se inmenging in skolier plasings te regverdig het die LUK van Onderwys in Gauteng die een groot blaps gemaak sonder dat hy dit besef.

Sy woorde:  ‘ verby is die dae dat ons mense uitgesluit word uit kwaliteit skole weens taal of kultuur.”

Wie skryf hul kinders in Blanke skole in en waarom ?

Dit is n bekende feit dat swart skole se standaard van onderrig, gesag en dissipline ver tekort skiet in vergeleke met Blanke skole.

Panyasa kan amper bedank word vir die grootmoedige maar skynbaar ondeurdagte opmerking.

Foto –  Panyasa Lesufi