Korrup, korrupter, genomineerde

Die ANC het sy nasionale lys van kandidate bekend gemaak vir die komende verkiesing.

Waarnemers se mening is dat dit skynbaar punte tel as jy by beweerde korrupsie betrokke was.  Malusi Gigaba, Nomvula Mokonyane, Batahbile Dlamini en Mosebenzi Zwane het volgens Ace Magashule niks verkeerd gedoen nie en is welkom as genomineerdes.

Soos in die verhaal van Animal Farm van George Orwell is alle mense gelyk maar sekere mense is meer gelyk. Beide Gigaba en Dlamini het onder eed gelieg . Mokonyane word beskuldig van ontvangs van omkoopgeld van Bosasa en Dlamini het het meineed gepleeg. Maar  nouja, Mandela was ‘n terroris wat ter dood veroordeel was.

Gert Pretorius