Honderde lewendige skilpaaie in koffers gekry

Honderde lewendige klein skilpadjies en waterskilpaaie is in klerekoffers gevind by die Manila lughawe in die Filippyne.

Die bedreigde spesies se waarde word op minstens €76,700 gestel wat gevind is, en later ook getel is dat daar 1,529 van die reptiele verpak is in die koffers.

Die arme diertjies was in die koffers saam met klere wat hulle bedek het, en is glo afkomstig van Hong Kong

’n Reeks van sowat ses verskillende spesies is onder die honderd diertjies wat deur smokkelaars na die Filippyne gebring is waar dit vir meer as een doel op die swartmark verkoop word.