Geen instandhouding, geen krag

Jeff Radebe

In 25 jaar het die ANC daarin geslaag om die land se kragstasies tot niet te maak deur geen instandhouding skedules daar te stel nie.

Nou kom Jeff Radebe en sê dat munisipaliteite hul ou kragstasies weer  in werking  moet probeer stel en dat onafhanklike krag verskaffers hand aan hand met Eskom moet werk om weer elektrisiteit op te wek.

Hy gaan verder en sê dat die land R1 triljoen  benodig oor die volgende 11 jaar om krag opwekking te verseker.