Anc “vernietig” swart besighede

Die hoof van Business Leadership, Bonang Mohale, het verklaar dat die ANC regering meer swart besighede “doodgemaak” het as die NP tydens hul 46-jaar bestaan.

Volgens Mohale is wit onderdrukkers vervang met swart onderdrukkers, wit base met swart base en wit miljardêrs is vervang met swart miljardêrs.

Hy verklaar dat sy mense hul “swartheid” gebruik het tot hul eie selfsugtige voordeel en die land het die afgelope 25 jaar agteruit gegaan.

Waarnemers sê hy het nie die naam van die president van die land genoem nie, want hy is seker ‘n voorbeeld van die miljardêrs waarvan hy praat.

Foto – Bonang Mohale