ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: March 27, 2019

SA toerismebedryf kan dalk verbeter

Suid-Afrika se kwynende toeristebedryf het pas die aandag van die ANC regering gekry toe die besef deurgedring het dat die toerisme teen ’n snelle pas agteruitgegaan het. Die SA Toerisme…

Buitelanders nou negatief oor SA

Volgens Dwaine van Vuuren, ‘n finansiële analis , is buitelanders besig om op groot skaal ontslae te raak van aandele op die Johannesburgse Effekte Beurs en op die staatseffekte. Syfers…

PIC se waarnemende hoof geskors

Die waarnemende Hof Uitvoerende Beampte van die Public Investment Corporation  (PIC) Matshepo More, is voorlopig geskors hangende ’n ondersoek na bewerings dat sy ingemeng het met prosesse rondom ‘n kommissie…

Motsoeneng en Andile se bonusse

Bosasa het volgens getuies by die Staatskaping ondersoek aansienlike betalings aan Hlaudi Motsoeneng en Andile Ramaphosa gemaak. In opdrag van Gavin Watson het Peet Venter Motsoeneng se regskoste betaal –…

Geen instandhouding, geen krag

In 25 jaar het die ANC daarin geslaag om die land se kragstasies tot niet te maak deur geen instandhouding skedules daar te stel nie. Nou kom Jeff Radebe en…

Ondersoek na FBI oor anti-Trump optrede

Dit lyk of ’n spesiale ondersoek ingestel gaan word teen die aantal FBI lede wat klaarblyklik dur die voormalige hoof van die FBI aangestel is om hom behulpsaam te wees…

Venezuela: Nog ’n reuse kragonderbreking

Die kragtoevoer in die geteisterde Venezuela is weer afgesny en hierdie keer is 23 provinsiale gebiede sonder elektrisiteit. Die onderbreking het ook die hele hoofstad in donkerte gehul en sakelui…

CNN in verleentheid gebring

Die Burgemeester van New York, Rudy Giuliani, het tydens ’n televisie onderhoud op die CNN kanaal gal gebraak teen die vêr linkse kanaal. Rudy Giuliani het gesê CNN het vir…

Duitsland en Frankryk vestig nuwe struktuur

Die bekommernis in die regerings van Duitsland en Frankryk dat die nasionaliste die oorhand kan kry in die Europese Unie, het die leiers beweeg om ’n nuwe struktuur tussen die…

Rusland hoop op beter VSA verhouding

Die Kremlin het die bewerings en bevinding van die Mueller-verslag verwerp waarin Rusland beskuldig is van inmenging in die presidentsverkiesing van Amerika ten einde President Trump se kandidatuur te bevorder….

Mosambiekers se nuwe krisis

Terwyl duisende inwoners van Mosambiek sonder ’n woonplek is nadat die sikloon Idai die land verwoes het, het nuwe probleme hulle voorland. Kommer bestaan by internasionale state en ander hulporganisasies…

Roemenië erken Jerusalem as hoofstad

Politieke leiers in Israel het hulle waardering uitgespreek vir die aankondiging wat gemaak is deur die Eerste Minister van Roemenië dat die land ook Jerusalem as Israel se hoofstad erken….