ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: March 26, 2019

SA en die tegnologie

In die afgelope 25 jaar sedert die ANC die bewind oorgeneem het in Suid-Afrika het daarop die wêreldmarkte ontsaglik baie nuwe ontwikkelings verskyn. Die tegnologie was nie net beperk tot…

Nou is Golf klubs die teiken

Terwyl duisende mense in die Wes-Kaap in plakkerskampe woon, het ’n nuwe vlaag van rebelsheid opgekook toe hulle die Rondebosch Golf Klub en die grondgebied daarvan beset het. Die optog…

SA se twee ekonomiese krisisse

Die Reserwe Bank se monetêre komitee vergader die week om ‘n besluit te neem rondom koers aanpassings. Ekonome verwag dat die Repokoers nie verhoog sal word nie. Dit beteken die…

Vrystaat regering weerhou inligting

Die Vrystaatse regering weier om al die inligting aangaande die Staatskaping aan die Zondo kommissie te verskaf.  Dit nadat Regter Zondo ses maande gelede inligting aangevra van die betrokke amptenare. …

Nuusflitse

Paramedici loop deur onder rowers Twee mediese personeellede van Kaapstad is beroof van hul loop fone, beursies en radios.  Dit het in Khayelitsha plaasgevind nadat die personeel op ‘n 911…

Tito erken dat Afrikane “misluk”

Die Minister van Finansies, Tito Mboweni, bevind hom in ‘n sosiale storm nadat hy in ‘n radio onderhoud erken het dat aanstellings in staatsdepartemente nie verteenwoordigend is nie. Volgens hom…

Britse premier sal moet uittree

Die Britse premier, Theresa May, se dae as Eerste Minister van Brittanje het min geword en sal waarskynlik nie meer lank in die amp kan voortgaan nie. Die Eerste Minister…

Rusland stuur vliegtuie na Venezuela

Die stryd om Venezuela het nou ’n internasionale stryd geword met President Nicolas Maduro wat hom tot Rusland wend om die isolasie te bowe te kom. Rusland het homself verbind…

VSA: Mueller ondersoek baar muis

Die spesiale ondersoeker, Robert Mueller, wat ook ’n voormalige FBI direkteur was, het na bykans twee jaar se ondersoekwerk na die Russiese inmenging in die Amerikaanse presidentsverkiesing bitter min gevind…

Suid-Amerikaanse state bereik nuwe ooreenkoms

Die staatshoofde en politieke leiers in die Suid-Amerikaanse state het die naweek byeen gekom en ’n nuwe blok gestig vir die gebied. Brasilië, Argentinië en Chile het die leiding geneem…

Duitse president waarsku teen nasionalisme

Duitsland se links-liberale president, Frank-Walter Steinmeier is daarvan oortuig dat die “terugkeer na nasionalisme” nie die antwoord is op die wêreld van môre nie. Hy erken egter dat Europa verenig…

Kommunis Kim trek weg van Suid-Korea

Die kommunistiese leier van Noord-Korea het weereens sy onbetroubaarheid getoon toe hy sonder opgaaf van redes, sy personeel onttrek het uit die grens kantore by Kaesong. ’n Woordvoerder van die…