ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: March 21, 2019

Anc “vernietig” swart besighede

Die hoof van Business Leadership, Bonang Mohale, het verklaar dat die ANC regering meer swart besighede “doodgemaak” het as die NP tydens hul 46-jaar bestaan. Volgens Mohale is wit onderdrukkers…

Nuusflitse

Die Stem van Suid-Afrika by ‘n sangfees in België Die Boere-Afrikaners se volkslied, Die Stem van Suid-Afrika, is gesing tydens die 82 ste Vlaamse Nasionale Sangfees in Antwerpen.  Die optrede…

Eskom lieg en die regering lieg

Energie deskundige, Ted Blom,  het Eskom beskuldig daarvan dat hul lieg oor hul ontkenning van fase 5 kragonderbrekings. Volgens Blom het Eskom Dinsdag aangekondig dat hul 4, 900 MW krag…

Lynn Brown se duistere optrede

Lynn Brown het 90% van die Raad van Denel vervang. Dit was klaarblyklik lynreg  teen goeie bestuur en praktyk, aldus Martie Janse van Rensburg, ’n vorige Raadslid van Denel. Die…

OB lê klag teen minister

Die Openbare Beskermer(OB) het ‘n kriminele klag gelê teen minister Dipuo Letsatsi-Duba vir haar inmenging in die OB se werksaamhede. Die minister het verlede week ‘n kriminele klag teen die…

SA boere se omstandighede skokkend

Die Europese Parlement, wat bestaan uit 751 verkose lede van die Europese Unie, is geskok oor die omstandighede waaronder boere in Suid-Afrika ‘n bestaan moet maak. Lede van die Europese…

Toename in grondgryp verwag

Met die naderende verkiesing op 8 Mei, kan grondgryp aksies toeneem in ’n poging om tog net nog ’n paar stemme van oningeligtes te bekom. Dit is die mening van…

Stemdag kom nader

Wie ook al lus het om sy stem uit te bring in die komende verkiesing, sal moet kies tussen die 48 politieke partye wat op die lywige stembrief aangebring is….

Duisende dakloos in Mosambiek

Sikloon Idai wat ’n week gelede chaos in Mosambiek veroorsaak het, asook die dood van honderde mense insluit, is die rede waarom duisende Mosambiekers sonder ’n woonplek of heenkome sit….

Brasilië en VSA in nuwe verhouding

Die nasionalistiese President Jair Bolsonaro van Brasilië het n opspraakwekkende besoek aan die Wit Huis gebring wat waarskynlik ’n nuwe dimensie in die twee state se toekoms inlei. Die president…

Roundup onkruiddoder veroorsaak kanker

Die maatskappy Monsanto, wat onlangs oorgeneem is dur Bayer, Duitsland, se bekende produk “Roundup” is volgens ’n Amerikaanse hof, verantwoordelik vir kanker by ’n gebruiker van die onkruiddoder. Die Amerikaanse…

EU sê Britte moet finale besluite neem

  Politici van die Europese Unie (EU) het die Verenigde Koninkryk se parlementslede versoek om nou te besluit wat hulle wil hè. Die EU verwag van hulle duidelike en presiese…

Nog ’n harde slag tref IS terroriste

Die Amerikaans gerugsteunde Koalisiemag in Sirië beweer dat die Islamitiese Staat terroriste in die land uitgewis sal wees nadat die kamp in Baghouz oorgeneem is. Dit is die militante klomp…

Parys polisiehoof vervang weens gewelddadigheid

Michel Delpuech, die hoof van die Parys se polisiediens sal glo vervang word nadat hy met gewelddadigheid teen die Geel Hemde opgetree het. Dit het die Franse Eerste Minister, Edouard…