ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: March 20, 2019

Wynboere bring interdik teen BLF

Tien applikante, almal wynboere, het ‘n dringende interdik ingedien by die Wes-Kaap Hooggeregshof teen BlackLandFirst. Die aansoek is gebring om BLF te verhoed om plase te beset in die Wes-Kaap….

Nuusflitse

Eskom werkers doen besigheid met die entiteit Pravin Gordhan het bekend gemaak dat meer as  3,000 Eskom werknemers tans handel dryf met die entiteit waarvan slegs 1,000 geïdentifiseer is.  Dit…

Eskom en ANC maak gereed vir fase 5 & 6

Die land staan op die rand van ‘n totale krag ineenstorting of “verduistering” weens Eskom se onvermoë om krag te voorsien. Die ANC regering en Eskom is volgens berigte besig…

Gordhan spartel met Eskom

Minister Pravin Gordhan oorheers die toneel by die Eskom fiasko, en die Minister van Energiesake speel nie eers in die tweede liga nie. Gordhan het aan verslaggewers gesê die regering…

Radebe wil kernkragsentrale aanskaf

Minister Jeff Radebe, tans die ANC se Minister van Energiesake, sê alhoewel alle opsies op die tafel is vir oorweging, is die aankoop van ’n kernkragsentrale die heel belangrikste om…

Beurtkrag het gekom en gaan bly

Met minstens vyf kragsentrales wat bykans geen bydrae lewer tot die opwekking van elektrisiteit nie, kan verbruikers hulle gereedmaak om nog vir lang tye met die euwel opgesaal te sit….

Islamitiese Staat wil wraak neem

Kort na die aanslag op die moskee in Nieu Seeland, het die Islamitiese Staat gedreig dat hy sal wraak neem teen die “leiers van die ongelowiges”. Die dreigement wat nie…

Juan Guaido herstel diplomatieke bande

Die regering van president Nicolas Maduro het alle diplomatieke bande met Amerika verbreek, maar nou het die selfverklaarde tussentydse president, en leier van die opposisieparty in Venezuela toegetree om die…

VSA Demokrate kandidaat werf miljoene dollar

Die omstrede Beto O’Rourke, wat die jongste mededinger geword het om as die Demokratiese Party se amptelike presidentskandidaat aangewys te word, het ’n rekord bedrag ingesamel binne 24 uur. Beto…

Wedvlugduif behaal rekord prys

Twee Sjinese duif liefhebbers moes uiteindelik mekaar die stryd aansê tydens ’n veiling van wedvlugduiwe om die eienaar te word van ’n besondere duif. ’n Nuwe mark het skynbaar oopgegaan…

Kataloniërs eis leiers se vrylating

Duisende ondersteuners van politieke leiers in Katalonië het die naweek in ’n massaoptog geëis dat die leiers uit die tronk vrygelaat moet word. Die politieke leiers wat tronkstraf uitdien weens…

Wêreld veg gesamentlik teen plastiek

Nasies regoor die wêreld het glo merkwaardig saamgestem om ’n geveg te begin teen plastiek besoedeling wat besig is om die natuur op land en see te bedreig. Die lande…

Brandkas vermorsel Inbreker

’n Vermeende inbreker is onder ’n 400 kilogram brandkluis gevind in ’n woonhuis in die Amerikaanse deelstaat Indiana. Die Polisie Departement van die streek sê hulle het ’n oproep ontvang…