ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 19, 2019

Honderde gedood in Mosambiek

Die sikloon Idai wat Mosambiek die naweek getref het, het die land se hoofstad Beira met sy 550,000 inwoners so ontwrig dat dit maande sal neem om terug te keer…

Eskom se geheime probleem

Onderhoud by die Eskom kragsentrales was vir jare taboe – dit was altyd witmense se manier om geld en arbeid te verkwis, en die ANC regime, met sy vreemde kultuur…

Ace Magashule spel sy weersin uit

Die ANC se Sekretaris-generaal, die omstrede Ace Magashule, het sy weersin in die bestaan van blankes die afgelope naweek uitgespel toe hy aan die hoorders gesê het die ANC het…

Sikloon laat Mosambiek in Chaos

Nadat die sikloon Idai met sy verwoesting gesaai het in Mosambiek, het dit voortgesnel en Zimbabwe ontwrig met vloedwater wat talle lewens geëis het. Mosambiek se kraglyne na Suid-Afrika is…

Nuusflitse

Para-medikus met dwelms betrap ‘n Vroulike para-medikus is gearresteer nadat daar kokaïne ter waarde van R650,000 gevind is in die ambulans wat sy bestuur het.  Sy was onderweg na Rustenburg…

Polisie staak en Cele kyk anderpad

Meer as 400 polisie beamptes in die Wes-Kaap en 120 in Natal is met protes optredes besig ten spyte van Bheke Cele se versekering dat daar nie beamptes is wat…

Num en ANC stamp koppe

Die vakverbond Num staan direk in lyn met die regering se voorstel dat Eskom “ontbondel” moet word. Ramaphosa se versekering dat werkers nie hul poste gaan verloor nie strook nie…

Juan Guaido begin nuwe fase teen Maduro

Na sy terugkeer uit naburige lande, het die opposisieleier in Venezuela, Juan Guaido, aangekondig dat ’n nuwe fase ven verset begin word teen die diktatorskap van president Nicolas Maduro. Guaido…

Franse Geel Hemde protesteer teen Macron

Die nou reeds berugte Franse Geel Hemde het weer die strate in gestroom uit protes teen die president, Emmanuel Macron se sosialistiese koers. Die betogers het egter hierdie keer hul…

Boeing kan miljarde doller se eise verwag

In ’n nuwe ondersoek van die Boeing van Ethiopië Lugredery wat neergestort het, is gevind dat dieselfde oorsaak gelei het tot die val van die Lion Lugredery se Boeing Die…

Ford verminder werkers in Duitsland

Die Amerikaanse motorvervaardiger Ford het aangekondig dat hy sowat 5,000 werkers in Duitsland gaan aflê om winsgewende te wees. Die aankondiging volg kort nadat Volkswagen ook bekendgemaak het dat hy…

Meer sanksies ingestel teen Rusland

Die Europese Unie (EU), Kanada en die Verenigde State van Amerika het aangekondig dat nuwe sanksies ingestel word teen individuele lede in Rusland sowel as teen sekere maatskappye in die…

Konferensiegangers bewillig miljarde vir Sirië

Na ’n pleidooi gelewer is in ’n konferensie om hulp te verleen aan die duisend kinders wat in uiterste ellende leef in Sirië weens die jarelange teistering van terroriste, het…

Duisende Volkswagen werkers word afgelê

Te midde van die groot wins wat die Duitse motorvervaardiger in 2018 kon realiseer, staar duisende werkers hul aflegging in die gesig. Die Volkswagen vervaardiger sê hy gaan tussen 5,000…

rolex replicas for sale