ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: March 18, 2019

Die eeu van elektronika

Weg is die dae wat mense in toue gestaan het om hulle swaar verdiend geldjies per tjek te gaan inbetaal by die bank se takkantoor. Weg is die dae wat…

Perdesiekte tref Transvaal

Kort nadat Suid-Afrika se landbouers gekortwiek is deur Bek en Klouseer wat in Limpopo voorgekom het onder swart boere, het die streek nou weer bekendgemaak dat perdesiekte ook toegeslaan het….

Nuusflitse

Swartes bestorm hospitaal Dertig gewapende jong jeugdiges het die plaaslike hospitaal in Krugersdorp bestorm, ‘n beseerde pasiënt uit die noodeenheid geneem, hom aangeval en gedood.  Hospitaal toerusting is in die…

DA leier werf meer swart lede

Die DA se leier, Mmusi Maimane, het geslaag in sy doel om meer swart mense op die nominasie lys van die party geplaas te kry. Na berig word is 50,5%…

Rassisme en seksisties

Faith Mazibuko se onlangse tirade teenoor senior regerings amptenare is glo een van ‘n reeks episodes. Die Gautengse premier David Makhura het Mazibuko in die openbaar aangevat oor haar gedrag…

Voorsitter van Sentrale Energiefonds bedank

Die Voorsitter van die Sentrale Energiefonds, Luvo Makasi, het Vrydag bedank net voordat hy afgedank sou word. Na berig word is hy betrokke by beweerde pogings om omkoopgeld te beding…

Eskom frustreer sport entoesiaste

Asof die spoke van Eskom se onvermoë nie genoeg is om elke huisvrou moedeloos te maak met beurtkrag nie, is die mans ewe ongeduldig omdat sportgeleenthede nie op TV gesien…

Suid-Afrika stort verder na benede

Die Suid-Afrikaanse ekonomie tuimel saam met die uiters swak Rand na benede nadat dit bekend geword het dat die brandstofprys in April met R1-20 gaan verhoog. Asof dit nie genoeg…

Standard Bank sluit 90 takkantore

Alhoewel die ekonomie iets daarmee te doen het, beweer die Standard Bank datt die patroon van dienslewering besig is om ’n nuwe tydvak binne te gaan en mense besoek die…

Motor rubriek – Suzuki Ertiga 2019

Suzuki is reeds een van die bekendste voertuie op ons land se paaie en volgens statistieke het die verkope aansienlik gestyg. Die heel nuutste Ertiga is opgekikker en voornemende kopers…

Sakevertroue verder geknou

Die fase 4 kragonderbrekings die afgelope paar dae het sakevertroue, veral in die klein sake sektor,  ‘n ernstige knou toegedien. Besighede wat tydens en oor spitstye sonder elektrisiteit gelaat is,…

Slowakiese vrou wen rondte een in verkiesing

Zuzana Caputova, die dame wat verbete veg teen korrupsie in Slowakye, het die eerste ronde stemming as presidentskandidaat gemaklik gewen. Dit is die eerste keer dat ’n vroulike kandidaat so…

Klimaat verandering laat studente betoog

Studente wat in die VSA betoog en geëis het  dat leiers veel eerder die aarde se hulpbronne moet beskerm in plaas daarvan om net ekonomiese voordele te soek, is besig…

VSA gebruik “bende taktiek” sê Koreane

Die kommuniste van Pyongyang oorweeg die moontlikheid om enige verdere onderhandelinge met Amerika se President Donald Trump te kanselleer. ’n Senior woordvoerder van Noord-Korea het die VSA beskuldig dat hulle…

Dosyne Moslems gedood in Christchurch

Minstens 50 Moslems is gedood in twee aanvalle op die mense in die Nieu-Seelandse stad Christchurch wat later deur die polisie daarna verwys het as ’n “regse ekstremistiese terroriste aanval”….

Russe slaan toe op Venezuela leier

Die Russe se “Vovan en Lexus” het weer toegeslaan, maar hierdie keer het hulle die politieke opposisieleier van Venezuela as teiken gehad. Juan Guaidó is as teiken gestel weens sy…

Brexit: Britte ten gunste van uitstel

Die Bitse Laerhuis het oorweldigend ten gunste van die Verenigde Koninkryk se uittrede uit die Europese Unie gestem om op ’n latere datum van krag moet wees. Die Laerhuis vra…

Trump veto Senaat besluit

Die Amerikaanse Senaat het ’n resolusie goedgekeur wat die noodtoestand herroep wat weens die Meksikaanse grensgebied genoodsaak was, Minstens 12 senatore van die Republikeinse Party het hulle steun aan die…