Daily Archives: March 15, 2019

TLU SA wil weet of Andile Mngxitama vervolg word

TLU SA het ‘n dringende versoek gerig aan die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging: Adv. Shamila Batohi om uitsluitsel te gee oor of die leier van Black First Land First…

TV:  Afrikanervolk en sy ondergang

In 1969 het dr. Albert Hertzog gewaarsku rondom die negatiewe invloed van televisie.  Sy vêrsiendheid word dag vir dag al hoe meer sigbaar veral in ons volk se huise en…

Joiners, BSEB en die gewete

Tydens die Tweede Vryheidsoorlog was daar meelopers, of soos hul genoem is Joiners, wat hul mede Boere Afrikaners verraai en uitverkoop het aan die Britse magte. Hulle het die posisies…

EFF se Shivambu uitgewys

Nhlanhla Nene het voor die Zondo kommissie getuig dat Floyd  Shivambu, adjunk-president van die EFF, hom versoek het om nie VBS Mutual Bank onder kuratorskap te plaas nie. Shivambu se…

Nuusflitse

Hof keer likwidasie om Die Gauteng Hoë Hof het die verklaring van Bosasa se vrywillige likwidasie nietig verklaar. Dit nadat die maatskappy se raad op 12 Februarie 2019 aansoek gedoen…

Maandag Polisie staking?

Polisiebeamptes regoor die land het gedreig dat hul gaan staak weens bevordering prosedures.  Die gradering van beamptes het klaarblyklik veroorsaak dat sekere offisiere bevoordeel word bo ander. Spesiale eenhede van…

Eskom: Privatiseer en ontbondel

Met die jongste verwikkelinge in Eskom wat weer beurtkrag moes instel om sy swak bestuurstyl te verbloem, blyk dit dat ontbondeling ook nie ’n oplossing bied nie aangesien dit weer…

Swart vrou protesteer nakend

’n Nakende swart vrou wat glo betoog het by die Uniegebou in Pretoria het skokgolwe deur die blankes van die land gestuur, en die sosiale media het gegons oor die…

Cele se polisie wil staak

Die Minister van Polisie, Bheki Cele, en sy senior polisiebeampte, generaal Khehla Sitole, het Donderdag ’n inligtingsessie gehou met die media oor die dreigende staking wat polisiebeamptes oorweeg. Polisie offisiere…

Ontsnapte Karoo leeu weer tuis

Die jong Karoo leeu wat maar drie jaar oud is, en ontsnap het uit die Karoo Nasionale Park naby Beaufort Wes, is na weke se soektog uiteindelik naby Sutherland gevind….

Bankrot Eskom ruïneer bankrot SA

Met die jongste aankondiging dat Eskom weer nie in staat is om voldoende elektrisiteit op te wek om in die aanvraag te voorsien nie, word die kragverbruikers se geduld weereens…

Brexit – ’n nuwe dilemma

Die Verenigde Koninkryk se parlement het met beslistheid al die moontlikhede wat deur premier Theresa May voorgehou is, verwerp. Nou blyk dit dat die Britte ten gunste is van ’n…

EU onwillig om Turkye te aanvaar

In ’n nie-bindende stemming in die Europese Parlement is gevra vir uitstel van die Europese Unie se samesprekings met Turkye oor sy aansoek om lidmaatskap. Die uitstel word gevra na…

Britse kus besoedel met olie

’n Woordvoerder van die Franse regering sê die oliebesoedeling aan die kus van Engeland is te wyte aan ’n Italiaanse vragskip wat in die Atlantiese See gesink het. Die Italiaanse…

Venezuela herleef na duisternis

Werksmense kon hulle dagtaak hervat na Venezuela se week lange kragonderbreking in die grootste deel van die land, wat ook die hoofstad insluit. Die elektrisiteit voorsiening was eers weer Donderdag…

Kanselier Kurz kritiseer Franse president.

Die jong Kanselier Sebastian Kurz van Oostenryk het te velde getrek teen die siening van die sosialistiese President Emmanuel Macron vir ’n toekomstige Europa. Die Fransman, wat feitlik geen invloed…