ANC: Grondgryp geen gevaar vir ekonomie
Die ANC se grondgryp program is geen bedreiging nie en sal geen negatiewe invloed hê op die land se ekonomiese stand nie. Die opmerking kom van die ANC se adjunkpresident,…
Die ANC se grondgryp program is geen bedreiging nie en sal geen negatiewe invloed hê op die land se ekonomiese stand nie. Die opmerking kom van die ANC se adjunkpresident,…
Die skuldeiser, Growthpoint Properties het Edcon se versoek om laer rente te hef, van die hand gewys en sê dit is nie deel van die strategie wat hulle volg nie….
Mené, mené, tekél ufarsin – dit was die skrif aan die muur vir Belsasar van die Bybel. God het hom geweeg en te lig bevind. Na die Ramaforie uitgeloop het…
Transformator vernietig in brand ‘n Transformator by ‘n substasie in Klaarwater, Natal, is vernietig in ‘n brand wat daartoe gelei het dat inwoners in die omgewing sonder krag gelaat is. …
‘n Graad 11 leerling van die Mondeor Hoërskool is buite die skool doodgesteek, waarskynlik met ‘n mes. Drie leerlinge van ‘n naby geleë skool is volgens kamera beeldmateriaal op die…
Die ANC het sy nasionale lys van kandidate bekend gemaak vir die komende verkiesing. Waarnemers se mening is dat dit skynbaar punte tel as jy by beweerde korrupsie betrokke was. …
Sakelui se wantroue in ANC president Cyril Ramaphosa en sy regering word weerspieël deur ‘n verslag van Rand Mechant Bank. Volgens die verslag het die algemene sakevertroue gedaal tot ‘n …
Vyf jaar nadat die Krim gebied deur Rusland geannekseer is, het die Russiese Sentrale Bank ’n gedenk muntstuk gedruk om die geleentheid feestelik te vier. Die Krim is ’n deel…
Die Europese Lugvaart Veiligheid Agentskap het nou ook toegetree teen Boeing en ’n amptelike verbod geplaas op Boeing 737 Max 8 vliegtuie in die Europese lugruim. Die optrede volg kort…
Parlementslede van die Verenigde Koninkryk het gestem teen die Eerste Minister, Theresa May, se jongste voorstelle vir uittrede uit die Europese Unie. Die parlementslede het met 391 stemme teen haar…
Die terroriste vegters van die Islamitiese Staat in Sirië en Irak wat groot dele in die lande beheer het, het hulleself oorgegee aan die koalisie magte wat onder leiding van…
Kort nadat Heiko Maas, die Duitse Minister van Buitelandse Sake ’n besoek aan Afghanistan gebring het, het hy Pakistan besoek met die doel om die spanning tussen die twee lande…
Die Duitse motorvervaardiger Volkswagen het aangekondig dat sy wins vir die 2018 boekjaar €12.15 miljard beloop. Die reuse wins van Volkswagen kom nadat menige probeer het om die vervaardiger te…
Die vraag na wapens in die Midde-Ooste is so groot dat dit klaarblyklik nie moontlik is vir die VSA om aan al die behoeftes te voorsien nie. Dit het tot…
Nuutste kommentaar