ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 8, 2019

Groot dae vir CVO Skool Pretoria

27 Februarie en 2 Maart 2019 is groot dae. Februarie is altyd ‘n belangrike en opwindende maand by CVO Skool Pretoria.  Hierdie jaar was dit weer so aangesien nie net…

Ramaphosa dalk swakker as Zuma

Dit blyk of die huidige ANC president, Cyril Ramaphosa, waarskynlik nog op ekonomies terreine ’n swakker leier is as sy voorganger, Jacob Zuma. Dit is die mening van ’n anonieme…

Eskom kry sy sin met verhogings

Die bankrot kragvoorsiener van Suid-Afrika, wat reeds miljarde Rand uit die belastingbetalers se sakke gesteel het, het weereens sy sin gekry. Die swak regeerders van die land het geswig en…

Absa personeel erg bekommerd

Absa Bank wil glo herstruktureer wat talle takkantore sal beïnvloed, maar wat ook die poste van sowat 800 mense kan beïnvloed. Die Bank het die afgelope dekade skerp agteruit gegaan…

Landswye tekort van noodsaaklike entstof

’n Landswye tekort aan lewensnoodsaaklike entstof wat voorkomend is vir Witseerkeel asook ’n entstof ter voorkoming van klem in die kaak. Die tekort het ouers nie net gefrustreerd gelaat nie,…

ANC kan Gauteng verloor

Meningsopnames wat deur die linkse media gedoen is, dui daarop dat die regerende ANC die Gauteng provinsie kan verloor. Die peiling toon glo dat die ANC sowat 7.4% van sy…

Nuusflitse

\ Eskom nie geprivatiseer Ramaphosa het aangekondig dat die herstrukturering van Eskom  nie sal lei tot die privatisering van die instansie nie   Wat die koste gaan wees vir die drie-deling…

Goodwill se begroting styg met R9 miljoen

Die Zoeloe koning, Goodwill Zwelithini, ontvang in die nuwe begrotingsjaar ’n bykomende R9 miljoen wat sy totale ontvangste op R66 miljoen te staan bring. Berekeninge toon dat sy begroting oor…

Russe moet VSA miljoene betaal

Die Russiese telekommunikasie entiteit MTS se woordvoerder het gesê hulle sal honderde miljoene dollar betaal om die korrupsie skandaal se knelpunte uit die weg te ruim. Die Russiese leier in…

Duitsland woedend oor Venezuela optrede

Duitsland se Minister van Buitelandse Sake, Heiko Maas, het skerp gereageer op die aankondiging van Venezuela dat die Duits ambassadeur die land moet verlaat. Die minister ondersteun ook die tussentydse…

Italië bewillig miljarde vir armoede projek

Die nasionalistiese regering in Italië het sowat R120 miljard bewillig om armoede in die land te bestry asook ’n projek te begin om werkloosheid uit te skakel. Die beoogde projek…

Hongarye: Christelike waardes kom eerste

Die waarskuwing van die Europese Volksparty aan die Hongaarse Eerste Minister, Viktor Orban, het veroorsaak dat sy party skerp gereageer het op die dreigement om geskors te word. Lidmaatskap van…

Reuse Sjinese maatskappy dagvaar VSA

Die reus in digitale produkte, Huawei, van Sjina het sy mes bejoorlik in vir die Amerikaners nadat die Trump-regering die maatskappy se finansiële hoof gearresteer het weens beweerde spioenasie. Die…

Duitse ambassadeur moet Venezuela verlaat

Die Duitse ambassadeur in Venezuela, Daniel Kriener, is aangesê om die land te verlaat binne 48 uur. Hy word daarvan beskuldig deur die president van die land, Nicolas Maduro, dat…

VSA: Moslem betig deur Demokrate

’n Lid van die Amerikaanse Kongres, die 37 jarige Ilhan Omar, is ’n verteenwoordiger van die vêr linkse Demokratiese Party, maar raak al meer ongewild onder haar partygenote. Die Moslem…

Duitse werkers ’n voorbeeld vir almal

Duitse werkers het aan die wereld se arbeiders ’n positiewe voorbeeld gestel met hulle hardwerkende gesindheid wat in 2018 getoon het hoe ’n land se ekonomie met produktiwiteit versterk word….