Daily Archives: March 7, 2019

LUK van Gesondheid bevorder junior dokters

Limpopo se LUK van Gesondheid, Phophi Ramathuba, word daarvan beskuldig dat sy junior dokters bevorder om guns te wen by Vakverbonde.  Senior medici in Limpopo is ongelukkig oor die bevordering…

TUT onbepaald gesluit

Akademiese programme is by alle kampusse van die Tshwane Universiteit van Tegnologie gestaak en studente is beveel om koshuise te ontruim. Vrese bestaan glo vir studente en personeel se veiligheid….

Brandstof heffings knou verbruikers

Bykans 60% van die brandstof prys gaan nou aan belastings en heffings vir die bankrot staat van Suid Afrika. Belasting  het volgens waarnemers die hoogte ingeskiet sedert 2008 toe die…

Senna ‘n tweede McBride?

Victor Senna, wat deur Beko Cele aangestel is as waarnemende hoof van die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat (OPOD), het nie die nodige sekuriteit klaring vir die pos nie. Dit is…

Nuusflitse

Valke slaan toe in Rustenburg Die plaaslike munisipaliteit is deur die Valke “besoek” in verband met tender bedrog ter waarde van R 85 miljoen.  Amptenare en diensverskaffers is na bewering…

Vliegtuig maak noodlanding op N1

’n Ligte vliegtuig moes noodgedwonge Woensdag ’n noodlanding doen op die N1 snelweg ten noorde van Pretoria. Die vliegtuig wat onklaar geraak het, kon daarin slaag om neer te stryk…

 Landbouers woedend oor onregverdige kritiek

TLU SA betreur die pogings van bepaalde rolspelers in die bedryf wat deurlopend probeer om die landbouer, en veral kommersiële boere, in Suid-Afrika te diskrediteer en in ‘n swak lig…

Duitsland” Wie stem vir regse AFD

In Duitsland is gerugte die nek ingeslaan dat dit slegs die werkloses, die arm mense en die swak opgeleide mense, en die bejaardes is wat vir die nasionalistiese Alternatief vir…

Noord-Korea hervat kernwapen program

Satelliet waarnemings toon duidelik dat die kommunistiese Noord-Korea sy kernwapen missiel program hervat het voordat die onderhandelings met Amerika misluk het. Kenners wys daarop dat die herbou van ’n aanleg…

Franse president se vreemde optrede

Nog nooit in die bestaan van die Europese Unie het ’n staatshoof of ’n Eerste Minister hom in ’n brief gewend tot al die mense van die EU lidlande nie….

Hongaarse premier voor ultimatum gestel

Die nasionalistiese Eerste Minister en sy politieke party kry nou die wind van voor uit die konserwatiewe geledere in die Europese Parlement. Premier Viktor Orban’ en sy Fidesz Party staar…

Sjina neem wraak teen Kanada oor spioenasie

Met die inhegtenisneming van een van Sjina se top amptenare van die Huawei maatskappy, het die kommunistiese land waarskynlik besluit om Kanada dubbel te straf vir die daad. ’n Voormalige…

VSA verhoog heffings vir Indie en Turkye

Die Amerikaanse president, Donald Trump, is besig om maatreëls te tref sodat handelsterme vir Indië en Turkye belas sal word wat miljarde dollar se uitvoere beïnvloed. Indië het blykbaar nagelaat…

Volvo plaas spoedbeperking op sy motors

Die Sweedse motorvervaardiger Volvo, het bekendgemaak dat hy sy voertuie vanaf 2020 gaan instel op ’n maksimum snelheid van 180 km per uur. Die vervaardiger sê alhoewel die snelheidsperk wat…