Daily Archives: March 5, 2019

Pretoria gaan duisende meters vervang

Die stadsraad van Pretoria wil die omstrede elektriese meters vervang, en daarvoor het hulle glo vier maande tyd om 13,000 te vervang. Die 13,000 vooruitbetaal meters moet ingevolge ’n hofbeslissing…

Suid-Afrika ook suiplap staat

Dit is niks om op trots te wees nie, maar Suid-Afrika tel onder die ses lande van die wereld wat die meeste drinkers het. Die nasie is sesde op die…

Honderde lewendige skilpaaie in koffers gekry

Honderde lewendige klein skilpadjies en waterskilpaaie is in klerekoffers gevind by die Manila lughawe in die Filippyne. Die bedreigde spesies se waarde word op minstens €76,700 gestel wat gevind is,…

Senior ANC in korrupsie klagtes

Die ANC in Natal se Adjunkvoorsitter, Mike Mabuyakhulu, het ‘n aansoek gebring om korrupsie klagtes teen hom nietig te laat verklaar. ‘n Jazz fees wat nooit plaasgevind het in 2012…

Gordhan stel 11 “spesialiste” aan by Eskom

Minister Pravin Gordhan het elf industrie spesialiste aangestel as die “Eskom Tegniese Oorsig Span”. Die koördineerder is dr, Tsakani Mthombeni, voorsitter van die Energie Intensiewe Verbruikers Groep, en hy dien…

Nuusflitse

Afgedank Die Tshwane stadsraad se burgemeester het sy woordvoerder, Samkelo Mgobozi, afgedank met onmiddellike effek.  Sy aanstelling was glo onreëlmatig en sy salaris betalings  dui op onreëlmatige uitgawes. Brandstofprys styg…

Munisipaliteit skuld Eskom R50 miljoen

Die ANC se “beleid” om die land onregeerbaar te maak is besig om wrange vrugte voort te bring. Die Abuqulusi munisipaliteit skuld Eskom net kort duskant R50 miljoen. Wydverspreide korrupsie…

Kampus (weer) gesluit

Die Soshanguve kampus van die Tshwane University of Technology moes vir die soveelste keer gesluit word weens onredelike en bandelose optrede van studente. Eise oor akkommodasie en voedsel toelaes is…

Tornado dood talle in VSA

Minstens 23 mense het omgekom in ’n tornado storm terwyl “baie, baie” ernstige beserings opgedoen het in die Amerikaanse deelstaat Alabama. Die reuse tornado het Sondag oor die gebied sy…

Een-kind wet maak Sjina kreupel

Die dekades lange wet dat Sjinese egpare slegs een kind mag hê, is besig om sy tol te eis op veral, die ekonomiese terrein. Met vinnig groeiende tendens dat mense…

Konserwatiewes wen in Estonia

Die gematigde regse Hervormde Party se leier, Kaja Kallas, het die naweek se algemene verkiesing gewen met ’n totale steun van 29% van Estonia se kiesers. Kaja Kallas is die…

Europese Unie Waarsku Venezuela president

Die Europese Unie het die president van Venezuela, Nicolas Maduro, gewaarsku om nie sy dreigement uit te voer deur Juan Guaidó te arresteer nie. Juan Guaidó, wat homself as tussentydse…

Weste versus ooste in Venezuela

Die VSA het minstens ses senior mense in Venezuela geïdentifiseer wat verhoed het dat die noodvoorraad vir die inwoners beskikbaar gemaak kon word. Intussen is ook vasgestel dat die Adjunkpresident…

Tesla motors aanlyn te koop

Sowat 18 maande nadat die eerste Tesla Model 3 van die vervoerband gekom het, kon die miljardêr, ruimte tegnoloog en motorvervaardiger, Elon Musk sy beter betaalbare Model 3 bekendstel. Die…

Bejaardesorg deur uitlanders wek kommer

Die Duitse regering onder leiding van Kanselier Angela Merkel het met ’n beleid van onberede instroming van vreemdelinge na die land, ’n turksvy gepluk wat nou geët word – met…

Duitse snuffelhond ruik geld uit

As jy ooit sou waag om ’n groot bedrag geld deur die Dusseldorf lughawe t neem, sal jy waarskynlik te doen kry met Luke, die Duitse snuffelhond. Luke is opgelei…