Wie word gehelp!
In die afgelope weke moes Suid-Afrika hoor hoe korrupsie in verskeie entiteite soos Bosasa en Eskom ’n groot rol vervul het om ’n bepaalde deel van die bevolking te verryk….
In die afgelope weke moes Suid-Afrika hoor hoe korrupsie in verskeie entiteite soos Bosasa en Eskom ’n groot rol vervul het om ’n bepaalde deel van die bevolking te verryk….
Die Werkloosheid versekeringsfonds(WVF) het besluit om die struikelende Edgars finansieel te ondersteun met die doel om te voorkom dat die klere se vervaardigingsbedryf ook in duie stort. Die WVF het…
Marius Fransman na twee jaar in hof Marius Fransman gaan volgens die Noord-Kaap Nasionale Vervolgings Gesag binnekort in die Kimberleyse hof verskyn na ‘n klagte van seksuele teistering in 2016. …
Die Wes-Kaap se speurhoof, majoor Gen Jeremy Vearey, word ondersoek nadat klagtes van kaping en marteling ontvang is Hy word nou ook vervolg weens beweerde dwarsboming van die gereg. Die…
Transnet is van plan om ‘n hofbevel van die Hooggeregshof te verontagsaam wat beslis het dat ‘n R2,5 miljard kontrak wat aan T-Systems toegestaan is, gekanselleer moet word. Die hof…
Khomotso Phahlane, die voormalige waarnemende polisiekommissaris het in die gespesialiseerde Handelsmisdaad Hof in Johannesburg verskyn . Hy en die polisie se hoof van voorsieningsbestuur, Ravichandran Pillay, is gearresteer op klagte…
Victor Ofentse Senna is aangestel as waarnemende hoof van die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat (OPOD) vir drie maande. Senna is tans die hoof finansiële beampte by OPOD. Hy was algemene…
Ses swartmense is deur die Valke eenheid gearresteer by ’n woonhuis in Birchleigh Noord waarvandaan hulle met heroin smokkelary besig was. Die ses misdadigers, in die ouderdom 22 tot 42…
Die Kia Sportage met sy “Tier Neus” sierrooster is ‘n baie gewilde sportnuts voertuig op ons land se paaie. Die heel nuutste weergawe met sy vier silinder 1591 kub. centimeter…
Die vêr linkse sosialis, senator Bernie Sanders, het sy verkiesingsveldtog afgeskop met ’n saamtrek in die oorwegend linksgesinde New York. Sanders hoop om hierdie keer die Demokrate se amptelike kandidaat…
’n Nuut omwikkelde ruimtekapsule wat egter “onbeman” is, is die afgelope naweek gelanseer deur die private ruimtevaart maatskappy, SpaceX, met ’n fop-pop met die naam Ripley aan boord. Die ruimtevaart…
Drie burgerlikes van Indië en een van Pakistan, ’n minderjarige kind, is in gevegte tussen die twee lande gedood. Die dood het beide lande laat besef dat verdere optrede teen…
Na afloop van die mislukte samesprekings het die afgevaardigdes van Noord-Korea saam met hulle leier, Kim Jong-Un, die onderhandelings saal druipstert verlaat om ’n perskonferensie te hou. Aanvanklik is gereël…
’n Resolusie wat deur die Verenigde State van Amerika voorgelê is in die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies oor optrede in Venezuela, is deur Rusland geveto. Rusland het die resolusie…
Die Duitse motorvervaardigers, BMW en Daimler, het besluit om hulle breinkrag saam te span vir die vervaardiging van ’n selfbestuur motor. Die twee vooraanstaande motorvervaardigers wil ’n uiters betroubare outomatiese…
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het gesê die samesprekings met Kim Jong-Un het niks opgelewer nie omdat die Koreaanse leier verwag het dat Amerika die sanksies teen sy land moes…
Dit was Indië wat die eerste woord laat val het toe hulle Pakistan daarvan beskuldig het vir die motorbom aanval wat die lewens van 40 Indiese soldate gekos het. In…
Nuutste kommentaar