ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: March 1, 2019

Trevor vra opleiding van parlementslede

Die vorige Minister van Finansies, Trevor Manuel, het sy frustrasie uitgespreek oor die swak leierskap van parlementslede. Hy het versoek dat senior ANC lede moet toetree om huidige leiers in…

Nuusflitse

OB roer ministers Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane,  het Beke Cele, Nisiviwe Mapisa-Nqakula en Blade Nzimande uitgewys as ministers wat haar opdragte ignoreer. Fedusa sekretaris geskors Die vakverbond Fedusa het…

Dagga en messe by skool gevind

‘n Aantal messe, sigarette, skere en dagga was gevind by skoliere tydens ‘n blits besoek by ‘n hoërskool in Mitchells Plein. Alan Winde, die voornemende DA  premier van die Wes-Kaap,…

ANC op vredesending voor verkiesing

Die ANC en liggame wat swart professionele groepe verteenwoordig het vrede gemaak en gaan hard werk om besighede wat deur swartes besit word,  te bevorder. Fikile Mbalula het verklaar dat…

Prasa hoof bedank skielik

Die Hoof Uitvoerende Beampte van Passenger Rail Agency of SA (Prasa), ht skielik sy bedanking aan die Raad oorhandig, en sy uittrede beteken glo sy onmiddellike uittrede. Sibusiso Sithole se…

Politieke verdeeldheid ook in Oos-Transvaal

Soos wat dit elke keer plaasvind voor ’n verkiesing, spring politieke party op soos paddastoele om na die verkiesing in die niet te verdwyn. Oos-Transvaal beleef ook iets hiervan met…

Burgemeester se motor ongelukke

Met die jongste motorongeluk was daar geen ander voertuig in gedrang nie, en tog het die burgemeester se ampsmotor in ’n sloot beland. Die burgemeester is glo op rekord dat…

Wereld se kleinste baba is piekfyn

Na vyf maande van wonderlike versorging in die intensiewe sorgeenheid van ’n hospitaal, kon die kleinste baba nou saam met ma huis toe gaan. Die baba, wat by geboorte in…

Premier May stel parlement voor keuse

Die Verenigde Koninkryk het sy steun gegee aan Eerste Minister Theresa May se oproep om ’n keuse te maak tussen die drie moontlikhede wat bestaan. Sy het in die Britse…

Juan Guaido ontmoet president van Brasilië

Die tussentydse president van Venezuela wat ook die leier van die opposisieparty is, sal op sy pad terug van Columbië, ook samesprekings voer met die nasionalistiese president van Brasilië. Die…

Vodka vir Noord-Korea in skeepsvrag

Ernstige vrae word gevra oor die doeltreffendheid van die sanksies wat teen Noord-Korea ingestel is as ’n vrag Vodka drank ontdek is op ’n skip in Rotterdam. Die besending drank,…

Geen verrassing in Nigeriese verkiesing

Die amptelike uitslag van die presidentsverkiesing in Nigerië het geen verrassing gelewer nie, en die huidige president is as wenner aangekondig deur die Verkiesingskommissie. President Muhammadu Buhari het daarin geslaag…

Europa verwerp halaal eise

Vleis wat van diere afkomstig is wat nie voor slagting getoets is vir chemiese stowwe nie, kan nie as organies geproduseerde vleis gemerk word nie. Halaal kan ook nie daarop…

Nog terroriste uitgelewer aan Irak

Benewens ’n aantal terroriste wat asiel ontvang het in Frankryk, is daar ook ’n groot aantal IS vegters wat uit ander lande afkomstig is, en nou deur die Koerdiese magte…